tag:blogger.com,1999:blog-31140661.comments2023-05-07T13:57:33.300+02:00pietergrdevilliersPieter G R de Villiershttp://www.blogger.com/profile/08103054568212164921noreply@blogger.comBlogger5125tag:blogger.com,1999:blog-31140661.post-89326885584916293912015-04-22T20:58:35.941+02:002015-04-22T20:58:35.941+02:00Ek kan nie uitgelees raak aan dit nie. Elke post v...Ek kan nie uitgelees raak aan dit nie. Elke post verryk my lewensuitkyk. Baie dankie.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-31140661.post-76452032209756328882014-04-21T07:18:29.410+02:002014-04-21T07:18:29.410+02:00Amen. Ek kan getuig dit is werklik so.Amen. Ek kan getuig dit is werklik so.JWMnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-31140661.post-1539433825935980532014-04-14T12:20:20.382+02:002014-04-14T12:20:20.382+02:00Almal van ons het al sulke vroue teegekom - te erg...Almal van ons het al sulke vroue teegekom - te erg opgedos, en diep rassisties. Deel van hulle denke is dat "cleanliness is next to godliness". Ek is bevrees Afrikaanse kerke is diep aandadig by die skep van die probleem van rassisme.

Dit help nie om net hier en daar 'n klip in die bos te gooi nie. Volgehoue en vasberade antirassisme deur mede Afrikaners is al wat Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-31140661.post-51119923017941956342009-01-09T11:18:00.000+02:002009-01-09T11:18:00.000+02:00Ek is tans aan die lees oor die verlore seun in di...Ek is tans aan die lees oor die verlore seun in die konteks van 'n hoofstuk oor verleiding wat ek aan die skryf is in 'n boek wat handel met dooie kind. Interessant is die skildery gedoen in dieselfde tydvak as die sterfte van Titus.
Ek het ook Nouwen se boek gelees, nog destyds voor jou vertaling daarvan. By die weer lees oor wat Nouwen te sĂȘ het oor die skildery, tref dieselfde probleem Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-31140661.post-1168262751280163342007-01-08T15:25:00.000+02:002007-01-08T15:25:00.000+02:00Hi Pieter. Oulike Pos. Dit is nogals iets waaraan ...Hi Pieter. Oulike Pos. Dit is nogals iets waaraan ek die jaar moet werk. Ek het 2 benaderinge oor die saak. No1 is jou manier en No2 is om die probleme te tackle. So tipies David en Goliat. Baie van ons probleme is reuse voor ons. Dawid het sy reus oorwin deur te fokus op God en hy het op hom af gestorm.

Baie mense vandag wil net vir hulle reuse wegkruip en hoop dit gaan weg.

Coenraadhttps://www.blogger.com/profile/18113540760116063124noreply@blogger.com