pietergrdevilliers

Friday, July 04, 2025

Vrygemaak tot vreugde

›
Bonhoeffer, het jy op 11 Maart 2011 aangeteken,  skryf die volgende: O God, vroeg in die oggend roep ek na U.  Help my om te bid en my gedag...
Monday, April 07, 2025

Ek-loos

›
Die gelykenis van die verlore seun in Lukas 15 vertel hoe beide die oudste en jongste seuns van die vader graag oor hulleself praat wanneer ...
Tuesday, March 18, 2025

Hoe lyk omgee: om te laat gaan

›
Die vertelling van die ryk jongman wat na Jesus kom met sy vraag oor die ewige lewe (Markus 10) is nogal lank.  Die gesprek tussen die man e...
Monday, March 17, 2025

Ongedwonge en totale omgee

›
Die verhaal van die soekende ryk mens in Markus 10 het 'n ook einde.  Die man soek Jesus op met 'n vraag wat lank al aan hom knaag. ...
Sunday, March 02, 2025

Droewige rykdom of die hemelse skat.

›
Watts se skildery van die ryk jongman. (Tate galery).  Droewige rykdom,    Al drie evangelies vertel die verhaal van iemand wat na Jesus kom...
Wednesday, October 23, 2024

Lewensviering

›
 Elke dag het genoeg aan sy eie, aan soveel wat kom en wat gaan.  As mens terugsit, stil word en oë toemaak, kom daar, te midde van alle wis...
Sunday, October 20, 2024

Wanneer sy my na aan haar vashou.

›
Hier is in die artikel (hier onder) veel om oor na te dink:  Mens laat nie die pyn van verlies ooit agter nie. Jy kan nie. En dit is wreed o...

Veilig

›
Die nuwe vertaling van Deuteronomium 1:31. In die woestyn het julle gesien dat die Here julle God julle die hele pad wat julle gekom het to...
Saturday, October 12, 2024

Om eenvoudig net uit God se liefde te leef. Oor egte nederigheid.

›
Ad Montem se nuusbrief het 'n diepzinnige uitleg van 'n verhaal van die Woestynvaders.  De spreuk: Abba Macarius was eens op de teru...
Saturday, September 21, 2024

Nagtelike vrede

›
https://www.afrikaans.us/afrikaans/culture/op-afrikaans/musiek/choirs/oos-kaapse-kinderkoor/somerkersfees/    Gesing deur die Oos-Kaapse kin...
Tuesday, August 20, 2024

Doringkroon

›
  Op 'n keer, net na haar derde groot operasie, en nie lank voor haar dood, was ek by Susan in die siekeboeg.  Sy was baie siek. Haar li...
Tuesday, May 28, 2024

Van "God wat leef in ons" tot "Ons in God se lewe".

›
Dit is eintlik te verwagte as mense sê dat God deel is van hulle lewe. Die binnekoms van God in 'n mens se lewe verander en vernuwe imme...
Saturday, May 25, 2024

Nag Pa:

›
Ek begin vir haar nagsê na die tydjie van ons saamwees. Dit is aand, dit word tyd vir haar om te gaan slaap. Ek moet groet, die versorgers m...
›
Home
View web version

About Me

Pieter G R de Villiers
View my complete profile
Powered by Blogger.