pietergrdevilliers

Saturday, July 22, 2006

Vreugde Weg van die Mallemeule van Verafgoding

›
Op hierdie hete somersdag (wat vanmiddag tot 'n oerske donderstorm aanleiding gegee het) was die laaste sokkerwedstryd van Dennis Bergka...
Thursday, July 20, 2006

Musiek en geluk

›
Die Concertgebouw in die hart van Amsterdam se hoofsaal het van daardie stoeltjies wat ons jare gelede in die Alhambra in die Kaap gehad het...
Wednesday, July 19, 2006

Kase en geluk

›
As taal in jou bloed is, mis jy nie dit nie. Al die p's is al 'n fees....
Monday, July 17, 2006

'n Mezzuzah, herinnering en geluk

›
Ek was een keer in Israel waar ek 'n mezzuzah in 'n kunswinkeltjie raakgeloop het. Dit is 'n gebedshouertjie wat jy aan jou deur...
Sunday, July 16, 2006

Die Westerkerk, Rembrandt en Geluk

›
Ons is nou elke Julie "anonieme" lidmate van die Westerkerk - al van die begin van ons huis-uitruiltyd. Ons het sin in die grootst...
1 comment:

Huis van Wely, 'n appelgebakje en geluk

›
Voor ek by die beloofde artikels kom, moet ek eers die kronologiese orde eerbiedig: Vanaf Luton vlieg ons 'n skrale 40 minute Amsterdam ...
Friday, July 14, 2006

Ingeland, geluk en spiritualiteit

›
Saterdag 8 Julie 2006 land ons 06h40 op Heathrow, 'n seepgladde, rustige vlug van die moederstand agter die rug en Ingeland nog diep ver...
‹
Home
View web version

About Me

Pieter G R de Villiers
View my complete profile
Powered by Blogger.