pietergrdevilliers

Sunday, November 19, 2006

Inspuiting en alarm: Immauel

›
Seuntjie, vertel Elizabeth, het hom letterlik stom geskrik toe die rookalarm in hul Dallas-huis afgaan. Hy het heeltemal verstyf en stokstil...

Spiritualiteit: Jan van die Kruis 3: Hoe lyk iemand aan die begin van die geestelike reis? Die noodsaaklikheid van self-erkenning.

›
Hoofstuk 1 van die Donker Nag handel oor die onvolmaakthede van die “beginners.” ‘n “Beginner” in die oë van Jan van die Kruis is iemand wat...
Saturday, November 18, 2006

Nouwen oor blydskap en hartseer

›
Ons geestelike ouers Nouwen se Dagboek (sien hieronder vir verwysing) bevat op 2 Januarie die volgende inskrywing: Blydskap en hartse...
Friday, November 17, 2006

Unieke lyding: spiritualiteit en de Lubac

›
Henri de Lubac (Paradoxes of Faith, 171) skryf: Alle lyding is uniek – en alle lyding is dieselfde. Ek moet myself gedurig aan die laast...
Thursday, November 16, 2006

Spiritualiteit en Nouwen : Verrassing

›
Uit: 3 Minute stilte by God. ’n Jaar se gedagtes oor wysheid en geloof. Vertaal deur Pieter G R de Villiers. Gepubliseer deur Lux Verbi in 2...
Monday, November 13, 2006

Lewensbande en die dood.

›
Ek kry vanoggend ‘n e-pos van iemand wat skryf dat hy dalk nie ‘n byeenkoms, gereël vir môre, sal kan bywoon nie omdat sy bejaarde skoonpa s...
Sunday, November 12, 2006

Spirituality: Embracing our weaknesses - a voice from Africa

›
The experience of a religious after a tour of the Cape. Cf : http://capetownnovitiate.blogspot.com/2006_03_01_capetownnovitiate_archive.html...

Innerlike skoonheid: Aap-lelik

›
Joekie e-pos ‘n foto van ‘n pasgebore bybie van vriende. Die kindjie is skreeulelik, maar duidelik dierbaar en in elk geval diep geliefde de...

Spiritualiteit: Salvador Dali en Jan (Johannes) van die Kruis

›
Die flambojante surrealistiese Spaanse kunstenaar, Salvador Dali, merk in ‘n televisie-onderhoud wat ek ‘n paar jaar gelede gesien het, op s...
Friday, November 10, 2006

Spiritualiteit en lyding (Thomas Merton)

›
In die mens wat op homself gerig is, is lyding 'n vernietigende krag. Maar juis wanneer ons uitreik na ander, weg van onsself, kan lydin...
Thursday, November 09, 2006

Spiritualiteit: Die verborge omgang: wat regtig saakmaak.

›
N.a.v. Miskotte (Beumer p.111). Ons vra dikwels ons vrae oor die lyding in die wêreld en waarheen die wêreld op pad is. Dit is groot en bel...
Tuesday, November 07, 2006

Spiritualiteit: Die groot dorheid, Miskotte en die dieper werking van die Heilige Gees

›
Beumer, J. (red.). Als de Hemel De Aarde Raakt. Spiritualiteit en Mystiek. –Ervaringen– . Kampen: Kok, 1989. Normaalweg E15, speciale ...
Saturday, November 04, 2006

SPIRITUALITEIT: JAN VAN DIE KRUIS (2)

›
SPIRITUALITEIT: JAN VAN DIE KRUIS (2) (Johannes van die Kruis) Vervolg van die vertaling en bespreking van hierdie publikasie (cf. vo...
Monday, October 30, 2006

Spiritualiteit: Jan van die Kruis - kommentaar: inleiding (1)

›
Vertaling van die inleiding tot die kommentaar op Jan van die Kruis se Stansas van die siel: "Hier begin die verklaring van die stansas...

Lyding: Henri de Lubac

›
"As their refinement and humaneness increase, men invent more and more new ways of making one another suffer - or of tormenting themsel...
Thursday, October 26, 2006

Die donker nag

›
Ek lees Jan van die Kruis, die Spaanse Karmeliet se klassieke en beroemde "Donker Nag" op die oomblik. Hy het geleef in die tweede...
Monday, October 23, 2006

Titiaan se Christus dra die kruis

›
Tydens my besoek aan die Hermitage vang my oog, in 'n heel ander deel van die museum as waar die Verlore Seun skildery hang, die skilder...
Sunday, October 22, 2006

Rembrandt en lectio divina

›
Vanaf 30 September tot Maandag 9 Oktober besoek ek Rusland om 'n meestersgraad-kursus aan hoofsaaklik Protestantse studente (meestal pre...
Thursday, October 19, 2006

"It's all about life." Moskou en spiritualiteit

›
Sint Pietersburg, waar ek nou die derde keer kuier (die tweede keer om die M-kursus aan te bied) is 'n mooi stad, maar die Westerse kul...
Thursday, August 17, 2006

Die babawaentjie in die groot sinagoge van Budapest op 9 Augustus in Budapest

›
Ons laaste dag in Budapest: Elsje vertel vir ons die vorige aand dat Ruth beindruk was met die groot sinagoge in die stad. Ek is verbaas, wa...
‹
›
Home
View web version

About Me

Pieter G R de Villiers
View my complete profile
Powered by Blogger.