pietergrdevilliers

Thursday, November 30, 2006

Dink weer oor die vreugde van godsdiens! Spiritualiteit en Jan van die Kruis (5)

›
In die vorige bespreking (Jan van die Kruis 4) het ons gesien hoedat God liefderik die mens wat met nuwe gloed vir God gevind het, op ‘n gee...
Wednesday, November 29, 2006

Spiritualiteit en Jan van die Kruis (4): God se genadige ruimte van die liefde.

›
Ons is besig met hoofstuk 1 waarin Jan van die Kruis praat oor die onvolmaakthede van mense wat tot bekering gekom het. Dit is ‘n boeiende i...
Tuesday, November 28, 2006

‘n Wrede God? Oor ons Godsbeeld en spiritualiteit

›
Dit is ‘n Saterdagaand laat toe my telefoon in die pastorie se studeerkamer lui. Die predikant bel my uit ‘n Bolandse dorp om my te vra om a...
Sunday, November 26, 2006

‘n Terebint van geregtigheid. Oor wanhoop en spiritualiteit

›
Ek het nog net een keer in my lewe ‘n laaste brief van iemand gelees. Ek onthou twee dinge uit daardie skrywe: hoe hy iemand wat baie naby a...
Thursday, November 23, 2006

Die vleuels van die dageraad: Oor spiritualiteit en God se nabyheid

›
Simon Schoon: “De Ganse Aarde is van Zijn Heerlikheid Vol” (Jes.6:3). Enkele gedachten over joods mystiek. (uit J.Beumer red. Als de Hemel...
Monday, November 20, 2006

Liefde as die hoe van die geestelike reis. (Nouwen)

›
Nouwen skryf op 3 Januarie: (uit sy Dagboek - sien verwysing hier onder) Kwesbaar soos ’n kuikentjie Die lewe is kosbaar. Nie omdat d...
Sunday, November 19, 2006

Geluk volgens Connolly - die weg van spiritualiteit

›
Die onderstaande artkel vang my oog: ons oorleef ons ongelukkigheid op allerhande bykans woedende maniere - wild op soek na oplossings. Dit ...

Inspuiting en alarm: Immauel

›
Seuntjie, vertel Elizabeth, het hom letterlik stom geskrik toe die rookalarm in hul Dallas-huis afgaan. Hy het heeltemal verstyf en stokstil...

Spiritualiteit: Jan van die Kruis 3: Hoe lyk iemand aan die begin van die geestelike reis? Die noodsaaklikheid van self-erkenning.

›
Hoofstuk 1 van die Donker Nag handel oor die onvolmaakthede van die “beginners.” ‘n “Beginner” in die oë van Jan van die Kruis is iemand wat...
Saturday, November 18, 2006

Nouwen oor blydskap en hartseer

›
Ons geestelike ouers Nouwen se Dagboek (sien hieronder vir verwysing) bevat op 2 Januarie die volgende inskrywing: Blydskap en hartse...
Friday, November 17, 2006

Unieke lyding: spiritualiteit en de Lubac

›
Henri de Lubac (Paradoxes of Faith, 171) skryf: Alle lyding is uniek – en alle lyding is dieselfde. Ek moet myself gedurig aan die laast...
Thursday, November 16, 2006

Spiritualiteit en Nouwen : Verrassing

›
Uit: 3 Minute stilte by God. ’n Jaar se gedagtes oor wysheid en geloof. Vertaal deur Pieter G R de Villiers. Gepubliseer deur Lux Verbi in 2...
Monday, November 13, 2006

Lewensbande en die dood.

›
Ek kry vanoggend ‘n e-pos van iemand wat skryf dat hy dalk nie ‘n byeenkoms, gereël vir môre, sal kan bywoon nie omdat sy bejaarde skoonpa s...
Sunday, November 12, 2006

Spirituality: Embracing our weaknesses - a voice from Africa

›
The experience of a religious after a tour of the Cape. Cf : http://capetownnovitiate.blogspot.com/2006_03_01_capetownnovitiate_archive.html...

Innerlike skoonheid: Aap-lelik

›
Joekie e-pos ‘n foto van ‘n pasgebore bybie van vriende. Die kindjie is skreeulelik, maar duidelik dierbaar en in elk geval diep geliefde de...

Spiritualiteit: Salvador Dali en Jan (Johannes) van die Kruis

›
Die flambojante surrealistiese Spaanse kunstenaar, Salvador Dali, merk in ‘n televisie-onderhoud wat ek ‘n paar jaar gelede gesien het, op s...
Friday, November 10, 2006

Spiritualiteit en lyding (Thomas Merton)

›
In die mens wat op homself gerig is, is lyding 'n vernietigende krag. Maar juis wanneer ons uitreik na ander, weg van onsself, kan lydin...
Thursday, November 09, 2006

Spiritualiteit: Die verborge omgang: wat regtig saakmaak.

›
N.a.v. Miskotte (Beumer p.111). Ons vra dikwels ons vrae oor die lyding in die wêreld en waarheen die wêreld op pad is. Dit is groot en bel...
Tuesday, November 07, 2006

Spiritualiteit: Die groot dorheid, Miskotte en die dieper werking van die Heilige Gees

›
Beumer, J. (red.). Als de Hemel De Aarde Raakt. Spiritualiteit en Mystiek. –Ervaringen– . Kampen: Kok, 1989. Normaalweg E15, speciale ...
Saturday, November 04, 2006

SPIRITUALITEIT: JAN VAN DIE KRUIS (2)

›
SPIRITUALITEIT: JAN VAN DIE KRUIS (2) (Johannes van die Kruis) Vervolg van die vertaling en bespreking van hierdie publikasie (cf. vo...
‹
›
Home
View web version

About Me

Pieter G R de Villiers
View my complete profile
Powered by Blogger.