pietergrdevilliers

Sunday, December 17, 2006

Vrede en spiritualiteit

›
Henri Nouwen skryf in sy dagstukkie van 12 Desember oor die verlange na vrede as volg: Visioene inspireer Is die groot visioene van uiteinde...
Friday, December 15, 2006

›
Henri Nouwen skryf in sy dagstukkie van 4 Desember die volgende: Die ewige lewe in ons voed Die wonderlike wete dat Jesus gekom het om ons s...
Thursday, December 14, 2006

Jesus, Aids and the spiritual life

›
This painting by WesleyMaxwell Lawton (Christ with Aids) reminds me of Luke 17:11-19 and challenges me to rethink my understanding of who Je...
Wednesday, December 13, 2006

Rick Warren, the purpose of life and spirituality as being close to God.

›
Someone sent met the following touching interview (see below). I love the way in which a Christian leader understands how suffering and dark...
Tuesday, December 12, 2006

Hardness of heart - the lack of spirituality among the religious. Die harde hart - die gebrek aan spiritualiteit onder godsdienstige mense

›
“It is a sad thing that so many of us do use to preach our hearers asleep; but it is sadder still if we have studied and preached ourselves ...
Monday, December 11, 2006

Reflections on Velasquez' Christ on the cross.

›
The painting of Christ on the Cross by the famous baroque Spanish painter Velasquez is one of the first prints that I hung on the wall of my...
Sunday, December 10, 2006

Spirituality and asking for forgiveness / spiritualiteit en vra om vergifnis

›
Iewers skryf Thomas Merton oor die groot antwoorde wat mense altyd by geestelike leiers wil soek. Sy raad aan sulke leiers is - moenie dit g...

Jan van die Kruis 6: die bedreiging van 'n vurige geloof. Oor spiritualiteit en geesdrywery

›
Hoofstuk 2: Oor ‘n paar onvolmaakthede van die beginners wat betref hoogmoed. 2.1. Hierdie beginners is baie vurig en ywerig in geesteli...

Die gebroke riet

›
N.a.v. Psalm 51:19: My hart is gebroke, niks werk meer vir my nie. Ek kyk na die son wat helder, geelhelder, op ‘n wonderskone lentedag ...
Saturday, December 09, 2006

Wag op God! Evangeliese mistiek/spiritualiteit en gebed teenoor demoniese, menslike gebed

›
Ek lees die volgende aangrypende opmerkings van Paul Althaus: “Niemand kan die ontmoeting met God self bewerk of dit in iemand anders se ...

Spiritualiteit en nederigheid

›
Ek lees hierdie week uittreksels uit die blog van Corné J. Bekker ( http://innerresourcesforleaders.blogspot.com ). Onder andere het hy hier...
Saturday, December 02, 2006

Nouwen, die kerk en spiritualiteit (2)

›
Nouwen skryf egter oor die kerk een van die aangrypendste stukkies in sy Dagboek – iets waaraan ek dikwels dink. ...
Friday, December 01, 2006

Die kerk, spiritualiteit en die liefde (1): ontmaskering en genesing

›
‘n Kerkleier vertel my dat hy as lid van ‘n kommissie wat ‘n baie aktuele saak ondersoek, van tyd tot tyd kommentaar daaroor in die media mo...
Thursday, November 30, 2006

Dink weer oor die vreugde van godsdiens! Spiritualiteit en Jan van die Kruis (5)

›
In die vorige bespreking (Jan van die Kruis 4) het ons gesien hoedat God liefderik die mens wat met nuwe gloed vir God gevind het, op ‘n gee...
Wednesday, November 29, 2006

Spiritualiteit en Jan van die Kruis (4): God se genadige ruimte van die liefde.

›
Ons is besig met hoofstuk 1 waarin Jan van die Kruis praat oor die onvolmaakthede van mense wat tot bekering gekom het. Dit is ‘n boeiende i...
Tuesday, November 28, 2006

‘n Wrede God? Oor ons Godsbeeld en spiritualiteit

›
Dit is ‘n Saterdagaand laat toe my telefoon in die pastorie se studeerkamer lui. Die predikant bel my uit ‘n Bolandse dorp om my te vra om a...
Sunday, November 26, 2006

‘n Terebint van geregtigheid. Oor wanhoop en spiritualiteit

›
Ek het nog net een keer in my lewe ‘n laaste brief van iemand gelees. Ek onthou twee dinge uit daardie skrywe: hoe hy iemand wat baie naby a...
Thursday, November 23, 2006

Die vleuels van die dageraad: Oor spiritualiteit en God se nabyheid

›
Simon Schoon: “De Ganse Aarde is van Zijn Heerlikheid Vol” (Jes.6:3). Enkele gedachten over joods mystiek. (uit J.Beumer red. Als de Hemel...
Monday, November 20, 2006

Liefde as die hoe van die geestelike reis. (Nouwen)

›
Nouwen skryf op 3 Januarie: (uit sy Dagboek - sien verwysing hier onder) Kwesbaar soos ’n kuikentjie Die lewe is kosbaar. Nie omdat d...
Sunday, November 19, 2006

Geluk volgens Connolly - die weg van spiritualiteit

›
Die onderstaande artkel vang my oog: ons oorleef ons ongelukkigheid op allerhande bykans woedende maniere - wild op soek na oplossings. Dit ...
‹
›
Home
View web version

About Me

Pieter G R de Villiers
View my complete profile
Powered by Blogger.