pietergrdevilliers

Monday, June 11, 2007

Herinneringe kan ons laat sterf. Oor meditasie en heling

›
Die Nederlandse televisie het 'n onderhoud met 'n joernalis wat op 'n stadium ontvoer is in Palestina en vir 26 uur gevange geho...
Saturday, June 09, 2007

Die Kunswerk van R600 000 000 en Die Plek van Kalmte. Die spiritualiteit van omgee in plaas van woede en haat.

›
Die koerant het 'n prominente berig oor Damien Hirst, omstrede Britse kunstenaar wat nou al jare lank opslae in die kunswêreld maak. Hy ...
Thursday, June 07, 2007

Siekte en spiritualiteit

›
Siek-wees kom tot 'n einde, dikwels, wanneer 'n mens se koors breek. In die nag, iewers, word ek sopnat gesweet wakker. En ek besef ...
Thursday, May 24, 2007

God en God se tuin. Oor groen spiritualiteit

›
Die eerste maal is ons in Nederland in die lentetyd wanneer Keukenhof besoekbaar is. Ons drie val vroeg-oggend in die pad, stasie toe. Met d...
Sunday, January 14, 2007

Om vergifnis te verdring

›
Vergifnis kan op sekere maniere as ‘n plig beleef word. Dan sal mense, omdat hulle “gehoorsaam” aan die Bybelse tekste oor vergifnis wil wee...

Hoe vinnig sou ‘n mens kon vergewe? Onmiddellike vergifnis?

›
Sommige mense kan in ‘n oogwink vergewe. Hulle leef eenvoudig maklik en vinnig verby kwaad wat hulle aangedoen is. Dit is asof hulle nie die...
Thursday, January 11, 2007

Vryheid en vergifnis

›
Die onmag om te vergewe kan ‘n mens dikwels terugvoer na ‘n mens se verbintenis aan jou pyn. ‘n Mens is om een of ander rede amper verknog a...
Wednesday, January 10, 2007

Vergifnis vir ondankbaarheid

›
'n Mens gaan uit jou pad om liefde te gee. Jy werk hard en stort jou hart daarin uit. Jou liefde word aanvaar, soms selfs met ‘n woordji...
Friday, January 05, 2007

Vergifnis en geluk

›
Ons kan nie onreg hanteer nie omdat dit ons lewe versuur. Ons worstel daarmee dat iemand ons seermaak omdat dit ons geluk aantas. Ons verloo...
1 comment:
Wednesday, January 03, 2007

Gestures of love

›
“Satisfy us in the morning with your unfailing love that we may sing for joy and be glad all our days.” Psalm 90:14 A mature, healthy person...
Monday, January 01, 2007

Hoe ontdek ons die wil van God? Oor ons innerlike geestelike begeertes

›
Ons dink dikwels dat God ‘n vasgelegde, eeu-oue en noodlottige “plan” vir ons lewe het. God “wil” dat ons daarby inval – of ons nou hou daar...
Sunday, December 17, 2006

Vrede en spiritualiteit

›
Henri Nouwen skryf in sy dagstukkie van 12 Desember oor die verlange na vrede as volg: Visioene inspireer Is die groot visioene van uiteinde...
Friday, December 15, 2006

›
Henri Nouwen skryf in sy dagstukkie van 4 Desember die volgende: Die ewige lewe in ons voed Die wonderlike wete dat Jesus gekom het om ons s...
Thursday, December 14, 2006

Jesus, Aids and the spiritual life

›
This painting by WesleyMaxwell Lawton (Christ with Aids) reminds me of Luke 17:11-19 and challenges me to rethink my understanding of who Je...
Wednesday, December 13, 2006

Rick Warren, the purpose of life and spirituality as being close to God.

›
Someone sent met the following touching interview (see below). I love the way in which a Christian leader understands how suffering and dark...
Tuesday, December 12, 2006

Hardness of heart - the lack of spirituality among the religious. Die harde hart - die gebrek aan spiritualiteit onder godsdienstige mense

›
“It is a sad thing that so many of us do use to preach our hearers asleep; but it is sadder still if we have studied and preached ourselves ...
Monday, December 11, 2006

Reflections on Velasquez' Christ on the cross.

›
The painting of Christ on the Cross by the famous baroque Spanish painter Velasquez is one of the first prints that I hung on the wall of my...
Sunday, December 10, 2006

Spirituality and asking for forgiveness / spiritualiteit en vra om vergifnis

›
Iewers skryf Thomas Merton oor die groot antwoorde wat mense altyd by geestelike leiers wil soek. Sy raad aan sulke leiers is - moenie dit g...

Jan van die Kruis 6: die bedreiging van 'n vurige geloof. Oor spiritualiteit en geesdrywery

›
Hoofstuk 2: Oor ‘n paar onvolmaakthede van die beginners wat betref hoogmoed. 2.1. Hierdie beginners is baie vurig en ywerig in geesteli...

Die gebroke riet

›
N.a.v. Psalm 51:19: My hart is gebroke, niks werk meer vir my nie. Ek kyk na die son wat helder, geelhelder, op ‘n wonderskone lentedag ...
‹
›
Home
View web version

About Me

Pieter G R de Villiers
View my complete profile
Powered by Blogger.