pietergrdevilliers

Monday, October 15, 2007

Daardie briljante oomblik. Oorwinning

›
Ek kyk die wêreldbeker rugbywedstryd in die halfeindronde tussen Suid-Afrika en Argentinië. Die manne is vurig. Hulle gee alles. Die Argenty...
Monday, October 08, 2007

Godsdiens, rugby, Fiji en die Here

›
Vloek en bid uit een mond? Ek kyk die wêreldbeker rugbywedstryd tussen Fiji en Suid-Afrika en die spanning loop hoog. Partykeer moet ek di...
Sunday, October 07, 2007

Vergifnis in letterlike navolging van Jesus

›
In Oktober 2006 het ‘n man vyf Amish leerlinge in die West Nickel Skool in Pennsylvanië in die V.S.A. doodgeskiet. Direk na die moord...
Thursday, October 04, 2007

Tee, wit wolke en nabyheid aan God

›
Ek het vanoggend die pakkie tee wat ek in die somer in Cambridge gekoop het, oopgemaak en die eerste treksel gemaak: Chinese wit wolke tee. ...
Wednesday, August 01, 2007

Spiritualiteit: intiem aan God verbind.

›
Mark A. McIntosh, Mystical Theology. (Oxford: Blackwell, 1998) haal die beroemde gedeelte aan op sy bladsy 165 waarin die volgende gebed van...
Tuesday, July 31, 2007

By die dood van 'n Suid-Koreaanse jong Christen

›
Dankie-sê gebed? Ek dank U vir goeie nuus wat ek vandag ontvang het. Die kort brief met die maklike woorde en die blye uitkoms. Die bai...
Sunday, July 29, 2007

Oor getuiens en martelare. Spiritualiteit en valse, gewelddadige godsdiens

›
Godsdiens kan vernietigend wees waar dit sy egte karakter kwyt raak. Die geskiedenis bewys dit oor en oor. Dit is 'n moordwapen in die h...

Die teenwoordigheid van God: die hart van spiritualiteit

›
Naby aan God, die Alpha (A) en die Omega (ω) A - Ω Hoe bly ek naby aan God? Hoe woon ek in God se teenwoordigheid? Deur te bid, deur m...
Saturday, July 28, 2007

God, laat ek U gedenk! Vergifnis, die onvermoë om te vergewe en spiritualiteit

›
Om God te gedenk, om in God se teenwoordigheid te wees en in God se goedheid te woon - hoe gebeur dit as ek vasgeval is in 'n tyd waar...
Wednesday, July 25, 2007

Liefde en gehoorsaamheid. Oor spiritualiteit en liefde.

›
Johannes 14:13-16 sê: “En wat julle ook al in my Naam mag vra, dit sal Ek doen, sodat die Vader in die Seun verheerlik kan word. As julle My...
Monday, July 23, 2007

Worstel voor God se wil: ‘n Spiritualiteitskyk op God se wil

›
Daeraad na duisend nagte ‘n Spiritualiteitskyk op God se wil ‘n Mens praat dikwels oor iets wat aan jou bly knaag. Die woord “knaag” ...
Tuesday, July 17, 2007

Vastigheid en geborgenheid. Oor ‘n kano en spiritualiteit.

›
Die mag van water Ek klim vir die eerste keer in my lewe in ‘n kano op die roeiklub se dam anderkant Stellenbosch. Die middagse winterson ge...
Monday, June 11, 2007

Herinneringe kan ons laat sterf. Oor meditasie en heling

›
Die Nederlandse televisie het 'n onderhoud met 'n joernalis wat op 'n stadium ontvoer is in Palestina en vir 26 uur gevange geho...
Saturday, June 09, 2007

Die Kunswerk van R600 000 000 en Die Plek van Kalmte. Die spiritualiteit van omgee in plaas van woede en haat.

›
Die koerant het 'n prominente berig oor Damien Hirst, omstrede Britse kunstenaar wat nou al jare lank opslae in die kunswêreld maak. Hy ...
Thursday, June 07, 2007

Siekte en spiritualiteit

›
Siek-wees kom tot 'n einde, dikwels, wanneer 'n mens se koors breek. In die nag, iewers, word ek sopnat gesweet wakker. En ek besef ...
Thursday, May 24, 2007

God en God se tuin. Oor groen spiritualiteit

›
Die eerste maal is ons in Nederland in die lentetyd wanneer Keukenhof besoekbaar is. Ons drie val vroeg-oggend in die pad, stasie toe. Met d...
Sunday, January 14, 2007

Om vergifnis te verdring

›
Vergifnis kan op sekere maniere as ‘n plig beleef word. Dan sal mense, omdat hulle “gehoorsaam” aan die Bybelse tekste oor vergifnis wil wee...

Hoe vinnig sou ‘n mens kon vergewe? Onmiddellike vergifnis?

›
Sommige mense kan in ‘n oogwink vergewe. Hulle leef eenvoudig maklik en vinnig verby kwaad wat hulle aangedoen is. Dit is asof hulle nie die...
Thursday, January 11, 2007

Vryheid en vergifnis

›
Die onmag om te vergewe kan ‘n mens dikwels terugvoer na ‘n mens se verbintenis aan jou pyn. ‘n Mens is om een of ander rede amper verknog a...
Wednesday, January 10, 2007

Vergifnis vir ondankbaarheid

›
'n Mens gaan uit jou pad om liefde te gee. Jy werk hard en stort jou hart daarin uit. Jou liefde word aanvaar, soms selfs met ‘n woordji...
‹
›
Home
View web version

About Me

Pieter G R de Villiers
View my complete profile
Powered by Blogger.