pietergrdevilliers

Saturday, November 10, 2007

Mistiek 6

›
Passiwiteit en onmiddellikheid Die mistieke ervaring gaan op ‘n stadium oor in die aktiewe ingrype van God. Die mens is nie meer die sent...
Thursday, November 08, 2007

Spiritualiteit as egte menslikheid. Hoe gebeur herlewing?

›
In Finland het `n leerling van 18 jaar gister met `n pistool deur sy skool geloop en sewe leerlinge doodgeskiet. Hy het ook die skoolhoof af...
Tuesday, November 06, 2007

Mistiek 5 : onthegting. U moet meer word.... Mysticism 5: detachment

›
Mistiek 5 : onthegting Die mistieke ervaring is ‘n proses wat aan die gang kom wanneer iemand bewustelik optree en tot God keer. Wanneer...

Moeder Teresa, spiritualiteit, dankbaar sterwe

›
Sterf soos ‘n engel Moeder Teresa vertel in die boekie (In The Heart of the World) van ‘n vrou wat hulle op straat aangetref het, dodeli...
Monday, November 05, 2007

Mistiek 4: Ekstase, selftransendering en Goddelike teenwoordigheid

›
Ekstase is vir baie in ons tyd sulke uitsonderlike dinge soos die sien van visioene, die ervaring van uittrede uit jou liggaam, die dra va...
Sunday, November 04, 2007

Mistiek 3 / mysticism 3. Die ervaring van God se teenwoordigheid / Experiencing presence

›
Experiencing God's Presence: the mystical experience beyond everything that always mattered The mystical experience also means beco...
Saturday, November 03, 2007

Is spiritualiteit iets wat verveelde rykes besig hou?

›
Interessant hoedat oningewydes spiritualiteit beskou as die stokperdjie van welaf westerlinge wat verveeld is en wat nou vir hul eie gerief ...
Friday, November 02, 2007

Spiritualiteit en gawes

›
Ons gawes aan ander is dikwels gekleur deur ‘n verborge agenda. Ons gee omdat ons eintlik iets oor onsself wil wys. Ons wil wys hoe grootmoe...

Spiritualiteit:. Mistiek 2: Mistiek en gebed / mysticsim 2 Mysticism and prayer

›
Biddende verlange ‘n Mens hoef nie woorde te sê om te bid nie. Jy kan stil wees en nog steeds bid. Die verlange van jou hart na God is a...
Thursday, November 01, 2007

Wat is mistiek? 1

›
Die mistieke Franse skrywer, Blaise Pascal beskryf ‘n mistieke ervaring wat hy beleef het . Hy skryf: Die genadejaar 1654, Maandag ...
Monday, October 15, 2007

Daardie briljante oomblik. Oorwinning

›
Ek kyk die wêreldbeker rugbywedstryd in die halfeindronde tussen Suid-Afrika en Argentinië. Die manne is vurig. Hulle gee alles. Die Argenty...
Monday, October 08, 2007

Godsdiens, rugby, Fiji en die Here

›
Vloek en bid uit een mond? Ek kyk die wêreldbeker rugbywedstryd tussen Fiji en Suid-Afrika en die spanning loop hoog. Partykeer moet ek di...
Sunday, October 07, 2007

Vergifnis in letterlike navolging van Jesus

›
In Oktober 2006 het ‘n man vyf Amish leerlinge in die West Nickel Skool in Pennsylvanië in die V.S.A. doodgeskiet. Direk na die moord...
Thursday, October 04, 2007

Tee, wit wolke en nabyheid aan God

›
Ek het vanoggend die pakkie tee wat ek in die somer in Cambridge gekoop het, oopgemaak en die eerste treksel gemaak: Chinese wit wolke tee. ...
Wednesday, August 01, 2007

Spiritualiteit: intiem aan God verbind.

›
Mark A. McIntosh, Mystical Theology. (Oxford: Blackwell, 1998) haal die beroemde gedeelte aan op sy bladsy 165 waarin die volgende gebed van...
Tuesday, July 31, 2007

By die dood van 'n Suid-Koreaanse jong Christen

›
Dankie-sê gebed? Ek dank U vir goeie nuus wat ek vandag ontvang het. Die kort brief met die maklike woorde en die blye uitkoms. Die bai...
Sunday, July 29, 2007

Oor getuiens en martelare. Spiritualiteit en valse, gewelddadige godsdiens

›
Godsdiens kan vernietigend wees waar dit sy egte karakter kwyt raak. Die geskiedenis bewys dit oor en oor. Dit is 'n moordwapen in die h...

Die teenwoordigheid van God: die hart van spiritualiteit

›
Naby aan God, die Alpha (A) en die Omega (ω) A - Ω Hoe bly ek naby aan God? Hoe woon ek in God se teenwoordigheid? Deur te bid, deur m...
Saturday, July 28, 2007

God, laat ek U gedenk! Vergifnis, die onvermoë om te vergewe en spiritualiteit

›
Om God te gedenk, om in God se teenwoordigheid te wees en in God se goedheid te woon - hoe gebeur dit as ek vasgeval is in 'n tyd waar...
Wednesday, July 25, 2007

Liefde en gehoorsaamheid. Oor spiritualiteit en liefde.

›
Johannes 14:13-16 sê: “En wat julle ook al in my Naam mag vra, dit sal Ek doen, sodat die Vader in die Seun verheerlik kan word. As julle My...
‹
›
Home
View web version

About Me

Pieter G R de Villiers
View my complete profile
Powered by Blogger.