pietergrdevilliers

Thursday, September 04, 2008

Wandel met God: Henog en Abraham se geestelike reis. / Walking with God: The spiritual journey of Enoch and Abraham

›
Genesis 5:21-24 vertel in vier verse die verhaal van Henog, op die oog af byna saaklik. “Toe Henog 65 was, het hy die vader geword van Metus...
Wednesday, May 28, 2008

Wat is spiritualiteit?

›
Spiritualiteit is ‘n woord wat tans baie gebruik word en wat eintlik baie dinge kan beteken. Dit word gebruik deur sommige mense om te praat...
Sunday, May 25, 2008

Menslikheid. 'n Spiritualiteit van vrede in 'n konteks van dierlikheid

›
Vreemdelinge haat. Die beelde van die sterwende man, omring deur sy jillende, laggende aanranders sou ‘n mens miskien nog seker iewers ...
Thursday, May 22, 2008

Spiritualiteit van vergifnis. Om dieper te verstaan, om eerliker te glo

›
Hier is 'n artikel uit die Nederlandse dagblad Trouw, waaroor ek aan die einde wil kommentaar lewer: Zonder religieuze beleving geen rel...
Wednesday, April 30, 2008

Spiritualiteit en Ontnugtering: Oor die verhouding van goed en kwaad

›
Ontnugtering Dit is ‘n byeenkoms van groot geeste by ‘n internasionale konferensie. Die persoon wat vereer word is een van die grotes o...
Saturday, April 26, 2008

‘n Lewe wat nie meer beheer kan word nie

›
Ons hou daarvan om in beheer te wees. Dit is nie vir ons ‘n probleem om in ‘n motor te klim en ver te ry nie, solank as wat ons agter die st...
Monday, February 25, 2008

Die keuse vir magteloosheid / opting for powerlessness

›
Ons lewe is ryk, vol baie gedagtes, aktiwiteite en ervaringe. Elk dag bring genoeg nuwe dinge. En tog, soos ‘n klippie in die skoen, kan ons...
Saturday, February 23, 2008

Onmag tot die lewe / powerless to live

›
Wanneer jy jou eie onmag in die oë kyk en as te ware jou eie maak, as dit tot jou deurdring dat jy niks in jou het waarmee jy jou ellende te...
Friday, February 22, 2008

Erkenning van eie onmag / admitting one's powerlessness

›
‘n Mens neem jou eie onmag waar. Jy sien dit keer op keer raak. Jy ervaar dit aan jou bas, aan eie lyf. En tog, al herken jy dit, weier jy o...
Thursday, February 21, 2008

Eie onmag / On understanding one's own powerlessness

›
Jy het al die wysheid, meriete, prestasie, reputasie, die materiële voorspoed, die kontakte, die tegnologie wat jou ‘n organiseerder maak, ‘...
Sunday, February 10, 2008

Fame or love? On the greatest gift of all.

›
The Dutch tennis player, Sluiter, a well know professional who participated regularly on the world circuit has announced his retirement from...
Saturday, November 10, 2007

Mistiek 6

›
Passiwiteit en onmiddellikheid Die mistieke ervaring gaan op ‘n stadium oor in die aktiewe ingrype van God. Die mens is nie meer die sent...
Thursday, November 08, 2007

Spiritualiteit as egte menslikheid. Hoe gebeur herlewing?

›
In Finland het `n leerling van 18 jaar gister met `n pistool deur sy skool geloop en sewe leerlinge doodgeskiet. Hy het ook die skoolhoof af...
Tuesday, November 06, 2007

Mistiek 5 : onthegting. U moet meer word.... Mysticism 5: detachment

›
Mistiek 5 : onthegting Die mistieke ervaring is ‘n proses wat aan die gang kom wanneer iemand bewustelik optree en tot God keer. Wanneer...

Moeder Teresa, spiritualiteit, dankbaar sterwe

›
Sterf soos ‘n engel Moeder Teresa vertel in die boekie (In The Heart of the World) van ‘n vrou wat hulle op straat aangetref het, dodeli...
Monday, November 05, 2007

Mistiek 4: Ekstase, selftransendering en Goddelike teenwoordigheid

›
Ekstase is vir baie in ons tyd sulke uitsonderlike dinge soos die sien van visioene, die ervaring van uittrede uit jou liggaam, die dra va...
Sunday, November 04, 2007

Mistiek 3 / mysticism 3. Die ervaring van God se teenwoordigheid / Experiencing presence

›
Experiencing God's Presence: the mystical experience beyond everything that always mattered The mystical experience also means beco...
Saturday, November 03, 2007

Is spiritualiteit iets wat verveelde rykes besig hou?

›
Interessant hoedat oningewydes spiritualiteit beskou as die stokperdjie van welaf westerlinge wat verveeld is en wat nou vir hul eie gerief ...
Friday, November 02, 2007

Spiritualiteit en gawes

›
Ons gawes aan ander is dikwels gekleur deur ‘n verborge agenda. Ons gee omdat ons eintlik iets oor onsself wil wys. Ons wil wys hoe grootmoe...

Spiritualiteit:. Mistiek 2: Mistiek en gebed / mysticsim 2 Mysticism and prayer

›
Biddende verlange ‘n Mens hoef nie woorde te sê om te bid nie. Jy kan stil wees en nog steeds bid. Die verlange van jou hart na God is a...
‹
›
Home
View web version

About Me

Pieter G R de Villiers
View my complete profile
Powered by Blogger.