pietergrdevilliers

Wednesday, May 13, 2009

Om op God te wag - passiwiteit as lyding

›
Dit klink maklik, het ons gister gesels, om op God te wag. Om so passief in God se hande te wees. Maar tog.... ‘n Mens assosieer passiwiteit...
Tuesday, May 12, 2009

Om in God se hande te wees.... Oor passiwiteit en onmiddelikheid in die mistieke ervaringi

›
Ek dink vanmiddag aan ons aktivisme as gelowiges. Ons hou van godsdiens wat “lewe” en ‘n verskil maak.Dit is ook iets wat ‘n mens in die mis...
Monday, May 11, 2009

Liefde as verantwoordelikheid vir die ander

›
Hier is ‘n boeiende verhaal: Die vroom rabbi word op ‘n dag deur sy ywerige leerling eerbiedig begroet: “My meester, ek het U lief.” Die rab...
Sunday, May 10, 2009

Die mistieke ervaring: nietiging en ontwording

›
‘n Mens hoor dikwels dat mense vertel hoedat trauma hulle dramaties verander. Op 9/11 toe die vliegtuie in die Wêreldhandel-sentrum in Manha...
Saturday, May 09, 2009

Menslikheid

›
Daar is ‘n insiggewende verhaal oor Dorothy Day. Sy sit as geestelike werker in haar kantoor met ‘n man en gesels wat maar rof en onbeskof l...
Friday, May 08, 2009

Die mistieke vuur: Verrukking en ekstase

›
'n Belangrike aspek van die mistieke ervaring is die belewing van 'n gevoel van verrukking en ekstase. ‘n Mens kan van die ekstase i...
Thursday, May 07, 2009

Vier die lewe

›
Ek moes onlangs op Goeie Vrydag die diens lei in een van my gunsteling kuierplekke. Dis nie ‘n groot plekkie nie en die kerkie is simpel-kle...

Mistieke ervaring: ekstase

›
‘n Mens is dikwels “in ekstase” oor dinge wat jou aangryp en vir jou besonder is. Dit is ook gewoonlik iets wat ‘n mens bly onthou en as spe...
Wednesday, May 06, 2009

Oor die mistiek: God kom woon in my gebed

›
As verlange ‘n mens se hart instel op God se werking, begin iets van ‘n mistieke omslag in ‘n mens gebeur. Jy ervaar iets ongewoons. Dit is ...
Tuesday, May 05, 2009

Spiritualiteit as transformasie

›
Spiritualiteit gaan oor verandering. Wanneer God ‘n verhouding met iemand aanknoop is dinge nooit weer dieselfde nie. God se aanraking brand...
Monday, May 04, 2009

Gebed, verlange en spiritualiteit

›
As jy in die oggend uit die bed uitstrompel en die normale lewe aandurf, moet iemand nou nie met jou sukkel en vir jou vertel jou hart verla...
Sunday, May 03, 2009

Gebed as verlange na God. Oor die mistieke ervaring.

›
Soms betrap ek my dat ek ‘n boek lees sonder om te registreer wat daar staan. Ek kan van elke woord rekenskap gee. Ek het die boek oopgemaak...
Saturday, May 02, 2009

Ontferming

›
Ons hou stil by die netjiese "weeshuis." Twintig jaar gelede was dit ‘n familiehuis in ‘n tipiese voorstedelike Afrikaanse woongeb...
Thursday, April 30, 2009

Die geringes

›
Dit was twee weke van hoge gesprekke oor spiritualiteit en die mistiek. Dit was groot name wat aan die woord was en ons het dinge mooi uitge...
Monday, April 20, 2009

Contemplatio

›
Daar is die oomblikke in jou lewe dat jy weet jy word deur God aangeraak. Dit is soos ‘n vonk van herkenning wat vir ‘n oomblik in jou brand...
Tuesday, April 14, 2009

Liefde in 'n maalkolk van lyding en ellende. Oor die spiritualiteit van omgee

›
Ek lees nou ook Ds Luckhoff se dagboek wat hy as predikant in Bethulie se konsentrasie-kamp geskryf het. Dit is ‘n merkwaardige boek om te l...
Monday, April 13, 2009

Oor 'n spiritualiteit van vrede: Emily Hobhouse, A.D. Luckhoff en die Oorlog

›
As iemand my sou vra na ‘n top tien boek, sou ek ongetwyfeld Rykie van Reenen se “Heldin uit die Vreemde” baie naby aan een plaas. Ek was de...
Sunday, April 12, 2009

Die mistiek van Jan van Ruusbroec

›
Jan van Ruusbroec Die vlaam, Jan van Ruusbroec, leef in die dertiende eeu (1293-1381) in Brussel en vertrek later na Groenendaal waar die kl...
Friday, April 10, 2009

Bernard van Clairvaux: die mistikus van die Christus-liefde

›
Bernard van Clairvaux leef in die twaalfde eeu (1090-1153). Hy is nou ‘n uitstekende voorbeeld van hoe ‘n mens tegelykertyd die mooiste van ...
Wednesday, April 08, 2009

Rensche wan der Walt se geloofservaring in die konsentrasiekamp

›
Hoe reageer 'n mens as daar daagliks rondom jou tien tot twintig mense aan siekte en honger doodgaan? Rensche van der Walt reageer in di...
‹
›
Home
View web version

About Me

Pieter G R de Villiers
View my complete profile
Powered by Blogger.