pietergrdevilliers

Thursday, July 09, 2009

Die geestelike lees van die Bybel: oor die simbiose tussen Bybelteks en Bybelleser

›
‘n Vorige geslag van kinders moes in hulle “sondagskool” elke keer ‘n “versie” uit die Bybel uit hul kop leer en vir die “meneer” of die “ju...
Wednesday, July 08, 2009

Bitterheid.

›
Ek het gereeld by die voordeur van die kerk mense voor die diens verwelkom wanneer ek nie die diens gelei het nie. Dit was altyd lekker om o...
Tuesday, July 07, 2009

Die mistiek van vriendskap

›
Soms wil jy net die pad vat want almal in die huis vryf jou teen die verkeerde kant op. Jou vrou het jou moedeloos, want sy kou en klou vas ...
Monday, July 06, 2009

Die geestelike lees van die Bybel: Oor hardop lees (lectio)

›
By skoolkonserte en eisteddfodd’s word gedigte “voorgedra” of opgesê. En dit bly boeiend om te sien hoe verskillende mense dieselfde gedig ...
Sunday, July 05, 2009

Belangriker as God se gawes

›
Ons verhouding tot ander mense word dikwels bepaal deur wat hulle vir ons kan “doen.” Ons maak veral moeite om met mense vriende te bly wat ...
Saturday, July 04, 2009

Die belangrikste van alles

›
In hierdie tyd word iemand wat sewe maande swanger skielik siek. Sy verloor vog en moet nou vir twee maande tot met die geboorte van die ba...

'n Pa en 'n seun

›
Ek raak onlangs geïnteresseerd om meer te weet van Ricardo Izecson dos Santos Leite, die Brasiliaanse sokkerspeler, of, beter bekend as Kaka...
Friday, July 03, 2009

The cloud of unknowing. Oor 'n klasieke teks met 'n mistieke liefdesfokus

›
Wanneer word ‘n mistieke teks ‘n klassieke teks? As mense van geslag tot geslag dit bly lees. Die Navolging van Christus deur Thomas a Kempi...
Thursday, July 02, 2009

Om nou voluit te leef...

›
In ‘n meningsopname het meer as 60% mense gesê hulle glo aan wesens uit die buitenste ruimtes. Onder die terugvoer was daar ‘n opmerking van...
Wednesday, July 01, 2009

Die mistieke liefde inspireer en transformeer

›
Die hart van die mistiek is die liefde. ‘n Mistikus is iemand wat deel kry aan die opwindende liefdesverhouding van God met die mensdom. ‘n ...
Tuesday, June 30, 2009

Vroomheid en godsaligheid

›
Vir my is “vroom” ‘n mooi woord. In die ou dae is gepraat van “godsaligheid,” maar min mense gebruik dit. Party mense hou weer nie van “vroo...
Monday, June 29, 2009

In afwagting op God se aanraking: oor die erediens en ons instelling

›
Vir jare kla ons oor mense so “styf” in die kerk inkom voor die diens begin en nie ‘n woord sê of kwytraak nie. Ons het hieroor nogal baie ...
Sunday, June 28, 2009

Jeanne Goosen se gedig oor Christus

›
Jeanne Goosen het 'n boeiende gedig in vandag se Rapport Let it be Ek sit op die stoep. Die aand kom af Die driepootbrak huppel huiswaar...
Saturday, June 27, 2009

Spiritualiteit as transformasie. Wat maak die verskil?

›
Wat ‘n los, niks-doen Saterdag het ek nie agter die rug nie. Ek kan amper nie onthou wanneer dit my laas oorgekom het nie. Ons het die afdag...
Friday, June 26, 2009

Transformasie in die goddelike natuur

›
Wat beteken "eenwording" met God? Vir die meeste mense is dit 'n verhouding met die Here wat besonder intiem is en waarin ...
Thursday, June 25, 2009

Jesus se opstandingskrag

›
Die debat oor Jesus se opstanding het weer opgevlam. ‘n Mens moet net die berigte in die koerante lees en kyk na die kommentaar van gelowige...
Wednesday, June 24, 2009

Ons wag stil, roerloos op God om ons met liefde te vul

›
Ek is geboeid deur die mistici se vreugde aan die afsterwe van die ou mens – om Paulus se woorde te gebruik. As ‘n mens in Christus is, is j...
Tuesday, June 23, 2009

Spiritualiteit as liefde: oor transendensie

›
Hier is 'n interessante interpretasie van spiritualiteit in vanoggend se Trouw. In baie opsigte kan ek myself met hierdie artkel vereens...
Monday, June 22, 2009

Wat is mistiek? Oor die liefde as die diepste verborge waarheid

›
Mistiek gaan om die eenheid of die eenwording met God. Dit is ‘n sinnetjie wat maklik en eenvoudig klink, totdat ‘n mens begin nadink oof wi...
Sunday, June 21, 2009

Egte menslikheid

›
Die televisie beelde oor die gebeure in Iran is merkwaardig. Dat demokrasie en verkiesings honderde duisende mense op die strate van ‘n staa...
‹
›
Home
View web version

About Me

Pieter G R de Villiers
View my complete profile
Powered by Blogger.