pietergrdevilliers

Sunday, August 09, 2009

Om iemand te verwond - die wese van die sonde

›
In Shusako Endo se boek (Silence) gaan dit oor die gelowige mens se gevoel dat in die verskriklike lyding van mense, God stil bly. Die moti...
Thursday, August 06, 2009

En tog is ons soekers...

›
Daar is al vir verskeie dekades ‘n groot belangstelling in die Weste vir die Oosterse mistiek – veral soos dit in die Japanse zen, die Chine...
Wednesday, August 05, 2009

Ek voel 'n diepe liefde vir daardie gesig. Oor die mistieke liefde

›
Ek lees hier in Wenen die boek “Silence” van die bekende Japannese skrywer Shusaku Endo wat al dikwels vir die Nobelprys genomineer was. Sy ...
Tuesday, August 04, 2009

Hoflike hardheid

›
Wenen is ‘n eerste-wêreld stad. Dit sien ek al toe die vliegtuig aan die daal is. Die lughawe is wel nie groot nie, maar besonder netjies en...
Monday, August 03, 2009

Hy glo wat hy sê....

›
Ek sit in ‘n gesprek met ‘n kollega en praat oor ons vakgebied. Ons dink na oor die groot winspunte van die afgelope jare: ons is gelukkig a...
Sunday, August 02, 2009

Van verwildering tot verwondering

›
Ek lees vandag in een van die Britse koerante dat ‘n plaaslike kerkleier waarsku dat die internet en sy verontpersoonliking van menslike kom...
Saturday, August 01, 2009

Kaptein

›
Ons kyk vanmiddag die toets tussen die Springbokke en die All Blacks in ‘n sportkroeg in Cambridge. Dis lekker kyk, die atmosfeer is gemoede...
Friday, July 31, 2009

Vlieg teen die muur

›
Langs ons op die vliegtuig sit ‘n Engelse meisie wat opgewonde op pad huis toe is. Sy was drie maande in Kenia waar sy in ‘n dorpie in die a...
Thursday, July 30, 2009

Reg vir die...

›
reis. 'n Reis is soveel lekkerder as jy dit deel. Met mense na aan jou. Ons is op pad na ons koloniale meesters se tuiste, 12 000 kilome...
Wednesday, July 29, 2009

Spiritualiteit as self-verbetering? Oor selfbeheptheid en nietiging....

›
Ek kyk vandag na ‘n program oor meditasie in die Malmesbury gevangenis. Die inwoners, waaronder veral ‘n paar gewone Afrikaanse mans, het ‘n...
Tuesday, July 28, 2009

Die skokkende ervaring van die lewende God se genade. En ons oorgawe daaraan in kinderlike vertroue.

›
Karl Rahner (1904-1984) was een van die groot teoloë van die twintigste eeu. Hy het diepsinnige werke geskryf, volgens sommige van die moeil...
Monday, July 27, 2009

Navolging van Christus?

›
Een van ons gerekende teoloë sê ‘n paar jaar gelede in ‘n gesprek met my dat hy onvrede het met Thomas a Kempis se Navolging van Christus. W...
Sunday, July 26, 2009

Ons onvergeeflike foute. Oor die transformatiwe krag van transformasie.

›
Om foute te maak waaroor ons sleg voel, is ‘n alledaagse ervaring. Ons menslikheid beteken juis ons onvermoë om volmaak te wees. Ons troos o...
Saturday, July 25, 2009

Die dodelike sleur van elke dag

›
Ons sleep ons dikwels deur die lewe. Ons sloof ons af, ons ploeter van oomblik tot oomblik. Die dodelike roetine, die neerdrukkende herhalin...
Friday, July 24, 2009

"Ek is in 'n verhouding!"

›
Geskilder deur Cindy Davis: Bruid Iemand skryf nou die dag iewers: ek het so gereeld vir die kerk gegee, soms selfs ‘n tiende, maar nou gaan...
Thursday, July 23, 2009

Om God se inwoning te ervaar

›
‘n Kunstenaar neem ‘n stukkie klei, sonder enige vorm. Net een groot slap bol. Hy bekyk dit, voel dit, brei dit, vorm dit en skep ‘n beeld d...
Wednesday, July 22, 2009

God vernuwe lank voor ons besef. Oor Spiritualiteit, transformasie en bekering.

›
Ons reis graag omdat dit ons opgewonde maak. Ons ervaar nuwe dinge. Dit verruim en verryk ons. Ons tel oneindig baie dinge op waaroor ons ni...
Tuesday, July 21, 2009

Wanneer 'n mens nie meer mens is nie. Die wrede gesig van haat.

›
Ek kom op die internet op die foto’s en die verslag oor die aanvalle op die Mumbai hotelle vroeër vanjaar toe verskeie jong mans uit Pakista...
Monday, July 20, 2009

Wat sê die Bybel self oor spiritualiteit?

›
Ons kan op allerhande maniere probeer om sinvol oor ons geestelike reis te praat. Soms doen ons dit met abstrakte woorde, soos “spiritualite...
Sunday, July 19, 2009

Is die mistiek wêreldvreemd?

›
Die film "Into Great Silence" geen 'n boeiende insig in 'n streng (Kartuisiese) orde in Frankryk wat in totale stilte leef...
‹
›
Home
View web version

About Me

Pieter G R de Villiers
View my complete profile
Powered by Blogger.