pietergrdevilliers

Monday, October 12, 2009

Liefde soek nie eie belang nie: oor die verantwoordelikheid om die ander een te bemin

›
Die liefde van ‘n ouer is dikwels ‘n ondankbare saak: “Hoe sê jy?” vra pa of ma vir ‘n kleintjie as hulle iets kry en net eenvoudig aanloop ...
Sunday, October 11, 2009

Die kosmiese Christus. Oor spiritualiteit en geestelike krag.

›
Daar is allerhande "groot" debatte oor die historiese Jesus wat soms groot nuus is en baie opspraak verwek. Sommige Bybelwetenskap...
Saturday, October 10, 2009

Spiritualiteit as transformasie: hoe om opnuut weer energie te kry.

›
Soms ontmoet ‘n mense wat bruis van lewensenergie. Hulle het ‘n skynbaar ingebore vermoë om met groot energie en toewyding en lewenslus ding...
Friday, October 09, 2009

Liefde is waar geduld woon: Oor 1 Korintiërs 13:4.

›
Hierdie foto van 'n visser wat in stormweer sy vissie geduldig en vreugdevol staan en vang het my diep laat dink. Paulus begin sy beroem...
Thursday, October 08, 2009

Om sorgeloos te leef. Oor die rykdom in eenvoud.

›
Die vroegste Christelike mistici het die geestelike reis gesien as ‘n pad waarop ‘n mens moet kan afgee, laat gaan, afstaan eerder as wat ‘n...
Tuesday, October 06, 2009

Die blink oomblikke: bewuswording in spiritualiteit

›
In ons vaal bestaan, is daar vir ons meestel min “verrassings.” Die delwer op die myn versinnebeeld ons daaglikse ervaring: een emmer vol gr...
Monday, October 05, 2009

Oor sokker en seuntjies: buig die boompie as hy nog jonk is...

›
Seuntjie se span: Die teenstanders se spannetjie het lang mannetjies in hulle geledere: Ons kyk seuntjie-sokker. Die spelertjies is almal tj...
Sunday, October 04, 2009

Die vrou en die kind

›
Laat aand besoek ons die Jakobus-kerk in Innsbruck, waar daar 'n reuse-praalgraf vir 'n plaaslike hooggeplaatste leier is wat net so...
Friday, October 02, 2009

Oor 'n spesiale dag: die skepping van God en mens

›
Na die kongres, vier dae van hordes referate oor die resepsie van Openbaring van die tweede eeu tot die middeleeue met hoogs tegniese refera...
Wednesday, September 30, 2009

Tevrede met die lewe en met jouself... Oor spirituele volwassenheid.

›
Ons is honde-mense. Maar hierdie kat maak 'n mooi indruk op my. Sy laat my dink hoe ek nou voel na weke se harde werk en nog 'n refe...
Tuesday, September 29, 2009

Minder liefde... Oor spesiale ervaringe in 'n spesiale stad

›
Innsbruck is 'n pragtige stad. Dit is die toneel uit ons kamer: Ons het vanmiddag as groep die Stiftskirche in Innsbruck besoek. Die ker...

Om vir die aarde om te gee op 'n klein manier. Oor ekologiese spiritualiteit

›
Sonder my... Die kaart wat dinge beheer Selfs in die gang gebeur niks sommer net nie .... Innsbruck is ‘n pragtige, ou stad tussen die berge...
Sunday, September 27, 2009

Abraham en Isak. Om die mes te laat val... 'n Spiritualiteitsperspektief op Genesis 22.

›
Rembrandt se skildery van die offer van Isak (Gen.22). Die dramatiese vertelling in Genesis 22 oor Abraham se offer van Isak word dikwels ve...
Saturday, September 26, 2009

Sonder woorde, maar naby aan God. Oor die teenwoordigheid en afwesigheid van God in ons lewens (Markus 1).

›
Wanneer ‘n mens Markus Evangelie lees, staan ‘n mens voor die Verborge Teenwoordigheid van Christus: Hy is onder ons teenwoordig, die een wa...
Friday, September 25, 2009

Die dinge van God: Oor die onnaspeurbaarheid van God en ‘n spiritualiteit van nuwe dinge.

›
(Bellini se beroemde skildery van die Verheerliking, met die teenstelling tussen die drie figure in die sentrum en die reaksies van die diss...
Thursday, September 24, 2009

Hoe kan ons in vrede by God wees as die kinders ly? Oor ons kinders, ons skole en 'n spiritualteit van uitreik

›
My dag begin op ‘n rustige laat-somerdag hier in Regensburg met sy goed toegeruste universiteit en sy goeie skole met ‘n berig in die New Yo...
Wednesday, September 23, 2009

Die derde lewe... Oor die einddoel en diepste moment van ons geestelike lewe.

›
Ek luister vanmiddag na Barack Obama se toespraak voor die Verenigde Volke en sy oproep dat lande nie net sal kerm oor alles wat verkeerd ga...
Tuesday, September 22, 2009

Stil-alleen op die son staan wag... Oor Totius se gereformeerde mistiek!

›
Stil-alleen op die son staan wag... In my soektog na spiritualiteitstekste en mistieke tekste in die Afrikaanse digkuns, ontdek ek hierdie j...
‹
›
Home
View web version

About Me

Pieter G R de Villiers
View my complete profile
Powered by Blogger.