pietergrdevilliers

Sunday, February 21, 2010

Maria en die opstanding in Johannes Evangelie - 'n spirituele lesing

›
Dit is tog ‘n merkwaardige storie van Maria in Johannes 20:11-18. Dit bied 'n heel besondere perspektief op die opstanding en hoe die ee...
Saturday, February 20, 2010

Wanneer ons nie wil waag om te praat nie....

›
Johannes 21:12 is ‘n boeiende vers. Die vers is deel van die laaste hoofstuk van die Evangelie waarin Jesus vir oulaas aan sy dissipels vers...
Friday, February 19, 2010

Wanneer Jesus opstaan

›
Johannes Evangelie gebruik in sy evangelie ‘n woord vir die kruisiging wat twee dinge kan beteken: Eerstens kan dit “oplig” beteken en wys o...
Thursday, February 18, 2010

Wanneer daar net 'n sluier tussen jou en God is. Oor mistiek, ervaring en bewuswording

›
Bede Griffiths se outobiografie, “The Golden String,” herinner my aan ‘n verwaarloosde, of geringgeskatte aspek van spiritualiteit en spesif...
Wednesday, February 17, 2010

Kan 'n mens God sonder die kruis verstaan? Oor die verstaan van Jesus se dood in die Johannes Evangelie en

›
Matteus, Markus en Lukas praat almal min of meer dieselfde oor Jesus se dood as die diepste punt van Jesus se pad van opoffering en lyding. ...
Tuesday, February 16, 2010

Fliekpiek: Sherlock Holmes, die man met die helder verstand

›
Die nuwe fliek oor Sherlock Holmes is een van die baie films wat oor hierdie legendariese en onortodokse speurdersfiguur uit die laat negent...
Monday, February 15, 2010

Die opstanding vanuit spiritualiteitsperspektief.

›
Markus, Matteus en Lukas deel met mekaar baie dinge oor Jesus wat dieselfde is. Hulle beskrywing van Jesus se lewe en dood het dieselfde pat...
Sunday, February 14, 2010

Om beter as God te wil weet. Oor die geestelike lees van Jona (slot).

›
In die afgelope tyd het ek heelwat nagedink oor die boek Jona. Ek wou meer verstaan van hoe die boek deur die eeue heen deur gelowiges verst...
Saturday, February 13, 2010

Om wonderlike dinge te onthul....

›
Albert Herbert (gebore 1825), wat twee jaar gelede dood is, se skilderkuns word deur sommige mense met die groot mistieke kunstenaars in die...
‹
›
Home
View web version

About Me

Pieter G R de Villiers
View my complete profile
Powered by Blogger.