pietergrdevilliers

Friday, May 14, 2010

Wat is kontemplasie?

›
Kontemplasie word op baie manier verstaan. 'n Mens sou dit breedweg op twee vlakke kan bekyk. Aan die begin, soos ‘n mens intens verlang...

Wat is kontemplasie?

›
Bede Griffiths skryf in sy outobiografie hoe hy sy geestelike reis geloop het – vanaf sy jeugervaring toe hy op ‘n dag in die natuur was en ...
Thursday, May 13, 2010

Volmaaktheid as praksis. Oor die teenwoordigheid van God in 'n polisie-sel in Kaapstad op 'n koue wintersdag

›
In vanoggend se Burger is daar ‘n artikel van Franklin Sonn oor Aartsbiskop Tutu. Hy reageer op ‘n onlangse onderhoud met Tutu in die koeran...
Wednesday, May 12, 2010

Volmaaktheid

›
Terwyl ek my vir pinkster voorberei, herdink ek begrippe wat tot ‘n groot mate uit ons geestelike lewe verdwyn het, maar wat kernwoorde v...
Tuesday, May 11, 2010

Kyk, en kyk, en kyk en kyk.

›
Elsje stuur vir my hierdie foto. Dit is uitgestuur onder die opskrif: "There is always someone who ruins the picture." Dis nie net...
Monday, May 10, 2010

Ontferming as 'n kernwoord in spiritualiteit

›
Die woord ontferming is ‘n kernwoord in Christelike spiritualiteit. Ons taal is ryk aan verskillende woorde wat vir ons vertel wat ontfermin...

Ontferming: om duwweltjie en glas drie handbreedtes te begrawe

›
Tydens ons simposium praat ons oor spiritualiteit wat deur sekere kernwoorde belig word. Een so 'n woord is ontferming. In Lukas 1:78 wo...
Sunday, May 09, 2010

Lente in die verborge teenwoordigheid van God

›
Ons simposium van die afgelope week is gehou in 'n pragtige Regency-styl huis wat aan die Anglikaanse kerk behoort. Dit is 'n rustig...
Saturday, May 08, 2010

Wanneer 'n mens skaam is om 'n Bybel te koop...

›
Met die terugreis vandag kon ek weer met die aan boord gaan in Schiphol ‘n paar Nederlandse koerante optel en na die vroeë opstaan (4 vm.) e...
Friday, May 07, 2010

Ouderdom sit in die kop. Oor 'n mede-treinreisiger.

›
Op pad van die konferensie kom sit 'n man langs ons in die trein. Hy is duidelik in 'n bui vir 'n geselsie, het ek gesien - want...

Jonatan en die heuning.

›
Vanmiddag lees Jos Huls saam met ons ‘n preek van Konrad van Sint George oor 1 Samuel 14. Ek het die verhaal lanklaas gelees. Die herlees da...
Thursday, May 06, 2010

Lank voor ons weet en verstaan, is God daar....

›
As Maria in die tuin is, treurig, is Jesus by haar. Maar sy herken hom nie. Sy dink dit is die tuinier. En sy vra vir hom of hy weet wa...
Sunday, May 02, 2010

'n Week van praat in Engeland...

›
Dis lente in Engeland. In Ely is die bome swaar in die blom. Ons geniet Vrydag die pragtige lente tonele uit die trein soos ons reis vanaf H...
Thursday, April 29, 2010

Vroomheid en heiligheid - 'n vergelyking

›
Om die twee kernwoorde van vroomheid en heiligheid verder te verstaan en om die rykheid van spiritualiteit te illustreer, is dit goed om hul...
Wednesday, April 28, 2010

Verlangend om by die Heilige te kan skuil

›
Net Chagall kan die brandende braambos so uitbeeld. Rooi liefdesbloeisels. Ek word al meer weggevoer deur die gedagte dat spiritualiteit gaa...
Tuesday, April 27, 2010

Familie...

›
Die familie het 'n nuwe gier: hulle is gedurig op die webwerf: http://awkwardfamilyphotos.com Dis meestal Amerikaanse foto's. Hier i...
Monday, April 26, 2010

Heiliging

›
As ‘n mens oor spiritualiteit praat, is heiligmaking een van die eerste dinge waaraan ‘n mens dink. In ons eie tradisie speel hierdie motief...
Sunday, April 25, 2010

Ontsag en eerbied vir God as kernwoord van spiritualiteit

›
In ons tyd, besef ek telkens maar weer as ek met mense gesels, is dit nie altyd so “in” om respek te hê en goed te leef nie. Dit is eerder “...
Saturday, April 24, 2010

Wat is spiritualiteit? Oor vier kernwoorde in Bybelse Spiritualiteit.

›
Hierdie skildery van Caravaggio (1605) met die titel: "Die dood van Maria" het groot opspraak verwek omdat dit so anders was as di...
‹
›
Home
View web version

About Me

Pieter G R de Villiers
View my complete profile
Powered by Blogger.