pietergrdevilliers

Thursday, August 19, 2010

Vreugde in pyn en pyn in vreugde. Oor die geheim van ons reis na geestelike volwassenheid.

›
‘n Deel van volwasse-wording is die besef dat ‘n mens se lewe nie net uit voorspoed bestaan nie. Tye van vreugde is gekoppel met moeiliker, ...
Wednesday, August 18, 2010

Die Bybel kan duidelik wees sonder om ‘n duit verskil te maak. Oor die geestelike lees van die Bybel (3).

›
Wanneer iemand die Bybel lees, gebeur daar eintlik verskillende dinge. ‘n Mens kan veral verduideliking en interpretasie as twee kante van B...
Tuesday, August 17, 2010

Gedurig, altyd weer, huiwerend voor God se skoonheid. Oor die aard van ons verhouding met God.

›
'n Mens sien nie dikwels 'n foto van Underhill nie. Hier is een. Ek bedink vandag spiritualiteit as ‘n “verhouding” – iets wa...
Monday, August 16, 2010

Geloof as betekenis, vertroue en liefde... Oor techno-junkies en die nuwe kerklike generasie.

›
Net die kyk hierna, hierdie blou hemel wat die waswit-wolkmassa kroon, die groen lande in die wynplekkie, De Doorns-omgewing, gee al 'n...
Sunday, August 15, 2010

Om saam te regeer, is om saam te bly stry... Bybelstudie oor Openbaring (9)

›
Dit is die derde keer dat Johannes sy naam neerskryf. In Openbaring 1:1 het hy vertel dat die openbaring aan hom gegee is. In Openbaring 1:4...
Saturday, August 14, 2010

Pratende oor seerkry bring genesing

›
  Drie miljoen mense het al hierdie You Tube weergawe van Johnny Cash, die legendariese Man in Swart (en onderwerp van die fliek “Walk the ...
Friday, August 13, 2010

Ore: wanneer twee wêrelde onverwags op mekaar insny....

›
Bon Jovi, foto's hierbo, (o.a van "Livin on a Prayer" en "It's my Life" faam) tree toe vanaand in die Ell...
‹
›
Home
View web version

About Me

Pieter G R de Villiers
View my complete profile
Powered by Blogger.