pietergrdevilliers
Wednesday, November 24, 2010
Wat waar is, word werklik. Oor ons soeke na God om ons ontwil.
›
Ons bid: "Laat U koninkryk kom." Dit staan, saam met die gebed om die heiliging van God se Naam, aan die begin van die Onse Vader ...
Monday, November 22, 2010
Wat is verlossing? Oor wie 'n mens is en oor wie 'n mens werklik is.
›
Daar is in die gelykenis van die verlore seun ‘n opmerking dat hy “tot homself gekom het.” Dit staan in Lukas 15:17 wat vertel van die oombl...
Sunday, November 21, 2010
Die sin van die lewe...
›
Om mens te wees, beteken om te weet dat die lewe sin het. Maar vra maar wat is dan nou die sin van die lewe? Hierop kan ‘n oneindige kl...
Saturday, November 20, 2010
Die liefde wil begeer word...
›
In die teenwoordigheid van God word liefde in die mens se hart ontsteek. Daar is baie dinge aan hierdie goddelike liefde wat ‘n mens ...
Friday, November 19, 2010
Eerbied vir menswaardigheid as spirituele houding en waarde
›
Die hele week al broei daar ‘n klomp gedagtes in my oor die inherente waardigheid van elke mens. Dit is vir my al hoe meer ‘n belangrike...
Thursday, November 18, 2010
Hoe Christus in die mens se bestaan binnekom.
›
Shirley Kelley se skildery met die tema: Oneindigheid Simone Weil, oor wie ek die vorige twee dae geblog het en wat vertel het hoe d...
‹
›
Home
View web version