pietergrdevilliers

Thursday, December 23, 2010

Kersgebed

›
  Telkens weer ontdek ek dat rus alleen by U te vinde is; besef ek: U alleen kan my onrustige hart tot vrede bring, net U laat my inne...
Wednesday, December 22, 2010

Wat soos 'n rots vasstaan. Oor die liefde wat werklik saak maak.

›
Soms, nee, dikwels, wonder mense oor God… Twyfel ‘n mens aan God… Het ek God lief?, vra die soeker dan, al twyfelend. Soms wil ‘n mens se...
Tuesday, December 21, 2010

Die eenvoud van die liefde. Oor geduld....

›
Tog opvallend bly dit dat Paulus in 1 KorintiĆ«rs 13 die liefde met heel alledaagse eienskappe verbind. Nadat Paulus vertel het dat ‘n mens s...
Monday, December 20, 2010

Verby die blink en die roem. Bybelstudie oor Openbaring 19.

›
Die brief aan Pergamum is die derde brief van Johannes in die reeks van sewe briewe aan sewe gemeentes. Pergamum was, soos Efese, ‘n be...
Sunday, December 19, 2010

Teologie en spiritualitet. Sheldrake oor spiritualiteit.

›
Dit is ‘n fout om teologie en spiritualiteit teenoor mekaar af te speel asof hulle nie maklik versoenbaar is nie. Ten minste speel teologie...
Saturday, December 18, 2010

Onvry in die liefde. Oor volwassewording in die liefde.

›
Liefde, skryf Paulus, soek nie eie belang nie. Dit is nie altyd so in die daaglikse lewe nie: Verhoudinge tussen mense is einlik nooit onse...
Friday, December 17, 2010

Spiritualiteit as self-transendering

›
Spiritualiteit betrek altyd steeds weer 'n mens op 'n intense manier. 'n Mens tree as te ware uit jouself, leef verby jouself en...
Thursday, December 16, 2010

Lig, lig, lig moet ons oor die dood praat...

›
"Dood," skryf Paulus, lig, lig, lig, in sy beroemde hoofstuk oor die opstanding (1 Kor.15:53): "waar is jou oorwinning? Dood,...
Wednesday, December 15, 2010

Die verborge God

›
Hierdie vers was 'n gunsteling van Pascal: Waarlik, U is die God wat U verborge hou. Jesaja 45:15 God, wat volgens die res van ...
Tuesday, December 14, 2010

Die mooiste dinge in die lewe kom sonder 'n prys.

›
Ek kry onderstaande berig via Joekie en lees dit met aandag:  Dit laat my dink aan vele aspekte van die geestelike lewenskuns: soberheid, on...
‹
›
Home
View web version

About Me

Pieter G R de Villiers
View my complete profile
Powered by Blogger.