pietergrdevilliers

Monday, January 24, 2011

Om fel te stry en om vroom te bly. Oor die spiritualiteit van Voetius.

›
Die bekende Sinode van Dordrecht het met sy Dordtse Leerreëls, wat so bekend in die Calvinistiese wêreld geword het, fel gereageer teen die ...
Sunday, January 23, 2011

Die vurige verlange na die goddelike liefde. Kanselgebed voor die nagmaal

›
Kanselgebed voor die bediening van die nagmaal. N.a.v. Thomas a Kempis, Navolging 3.16 se onvergeetlike gebed: In hierdie unieke oomblik,...
Saturday, January 22, 2011

Dit is hulle skuld.... Oor nugterheid

›
As ander maar so simpatiek teenoor ons is soos wat ons teenoor onsself is. As ander maar net so geduldig en positief teenoor ons is soos ...
Friday, January 21, 2011

Vingerwysing, vooroordele en veroordeling. Oor Johannes 8:9.

›
Ons klap ywerig hande vir sprekers met wie ons saamstem. En hulle wat verdag is, wat anders as ons dink, wat “vreemde leringe” verkondig – v...
Thursday, January 20, 2011

Die mense van Jesus se tyd.... Wanneer ons so ywerig hande klap.

›
Mense ervaar dieselfde gebeurtenis op baie verskillende maniere. Wat vir die een irriteer, maak die ander een opgewonde. Wat vir die een op...
Monday, January 17, 2011

Reg en liefde....

›
Wie na reg en liefde strewe aan hom of haar word 'n vol lewe  en eer geskenk. Dit is al wat 'n mens nodig het, vertel hierdie sti...
Saturday, January 15, 2011

Om met vriendelike mense in vrede te leef is nkis.....

›
Thomas van Kempen skryf in sy Navolging van Christus 2.3.15-16: Dit is nie 'n prestasie om met goeie en saggeaarde mense reg te kom nie...
Friday, January 14, 2011

Wat 'n mens vry maak in 'n tyd van skandale....

›
In Nederland is daar vandag ook deur die Wikileaks- onthullinge vertroulike inligting wat Nederlandse politici raak, bekend gemaak. Daar i...
Thursday, January 13, 2011

Om alles te verloor, om God te vind.

›
Onpeilbaar is die vers in Job 15:13, gebid deur iemand wat nie God se dade begryp het nie. Die ou vertaling lui: “Kyk, al wil God my omb...
‹
›
Home
View web version

About Me

Pieter G R de Villiers
View my complete profile
Powered by Blogger.