pietergrdevilliers

Tuesday, March 22, 2011

Die uitverkoping van God. Bybelstudie oor Openbaring (22)

›
Die middelste van die sewe briewe aan die kerke in AsiĆ«, geskryf aan Tiatira, begin mooi (Open.2:18-29). Die gemeente word geprys vir ‘n hel...
Monday, March 21, 2011

Calvinistiese spiritualiteit

›
Calvinistiese spiritualiteit sal vanselfsprekend verbind word met Johannes Calvyn wat in die eerste helfte van die sestiende eeu leef (15...
Sunday, March 20, 2011

Bernard van Clairvaux se oorlogspraatjies

›
In ‘n artikel oor monastieke geweld, skryf Pranger oor Bernard van Clairvaux wat in die twaalfde eeu beroemd was vir sy prediking. Hy was oo...
Saturday, March 19, 2011

Hoe God vra dat 'n mens moet vas (7)

›
Ek het al in ‘n vorige blog oor Jesaja 58 geskryf. Dit is ‘n ryk teks, met interessante, maar ook belangrike inligting.  Jesaja 58 laat ...
Friday, March 18, 2011

Vas maak 'n mens ryk (6)

›
In tye dat ‘n mens vas, is dit goed om steeds weer wyer te dink as bloot net die organisasie van die vastyd. Dit gaan lank nie net om wan...
Thursday, March 17, 2011

Hoe om te vas (5)

›
Daar is verskillende maniere om te vas. Dit hang dikwels af van die k erklike tradisie of van die gebruike van die groep waartoe 'n mens...
Wednesday, March 16, 2011

Vas as verlange (4)

›
‘n Mens kan vas met allerhande motiewe. Dit kan ‘n vaste gewoonte wees. Daardeur oefen ‘n mens jou in die dissipline wat vir die geestelike ...
Tuesday, March 15, 2011

Vas en vreugde (3)

›
Wanneer ‘n mens vas, is ‘n mens se gedagtes in self-ondersoek besig met dinge wat in ‘n mens se lewe skeefgeloop het en waaroor ‘n mens ...
‹
›
Home
View web version

About Me

Pieter G R de Villiers
View my complete profile
Powered by Blogger.