pietergrdevilliers

Friday, April 22, 2011

Golgotha, Goeie Vrydag en gebed

›
Gary Lessord, Christus se gesig. 1979. Hoe anders, hoe anders is dit dan, hierdie dag van Jou kruis? Net nog Maandag, toe Jy in di...
Thursday, April 21, 2011

Gestroop van alle sekerhede. Oor die radikaliteit van geloof en Goeie Vrydag

›
Die geliefde strand Ek draf by my geliefde strandplekkie my agt kilometer roete al langs die see op die vooraand van Goeie Vrydag.   ...
Wednesday, April 20, 2011

Donderdag van die Gebod. Jesus se laaste liefdesdaad

›
Ford Maddox Brown skilder Jesus wat die voete van sy dissipels was. Op Donderdag van die Heilige Week word Jesus se laaste ete saam met d...
Tuesday, April 19, 2011

Verswelg deur die nag. Die dun lyn tussen lig en duisternis.

›
Vandag is die dag in die Heilige Week waarin nagedink word oor die besluit van Judas om Jesus te verraai. Die gebeurtenis is beskryf i...
Monday, April 18, 2011

Rowers word Bidders. Oor Heilige Maandag en die ingang in die goddelike teenwoordigheid

›
In die lange lydenstyd kom ‘n mens met hierdie week uiteindelik uit by die hoogtepunt en einde van Sy bediening. Hier vier die kerk die “...
Sunday, April 17, 2011

Die onvervangbare waarde van 'n mens se lewe. Oor geweld en ons polisie.

›
Ek het al voorheen op hierdie blog oor die polisie geskryf en my kommer te kenne gegee oor die aggressiewe, selfs brutale optrede teenoor ...
Saturday, April 16, 2011

Dis net 'n kwessie van kyk.... Om bewus te wees.

›
Dis net kaal vlakte. Droog. Nie veel om te sien nie - op die oog af.   Maar van naderby is daar meer En dan is daar die volmaakte,...
‹
›
Home
View web version

About Me

Pieter G R de Villiers
View my complete profile
Powered by Blogger.