pietergrdevilliers
Thursday, June 23, 2011
Vry van vergelyking
›
Hanns Lilje, die Duitse biskop wat ook deel van die Belydende Kring was, het 'n stuk geskryf oor die vryheid van die predikant. Vry! h...
Wednesday, June 22, 2011
Wanneer God 'n Slawe-meester word....
›
Ons het ‘n godsdiens ontwerp wat gaan om beloning en straf. As jy gehoorsaam is teenoor God, sal dit met jou goed gaan. En as jy ontrou is, ...
Tuesday, June 21, 2011
Die Liefde is onpeilbaar, want die Liefde is so Groot.
›
Een van die aangrypendste aanhalings wat ek ooit oor die liefde gelees het, was in die dagboek van ds Luckhoff toe hy gepraat het van die...
Monday, June 20, 2011
Hoe word ‘n mens ‘n legende? Oor sport en spiritualiteit.
›
Die beroemde judo-kampioen van Nederland, Anton Geesink was die eerste nie-Japanner wat in 1961 die wêreldkampioen in judo g...
Sunday, June 19, 2011
Nader, steeds nader. Oor absolute geloofsekerheid.
›
Ek lees graag van tyd tot dinge wat Spurgeon geskryf het. Hy kan soms oulike kwinkslae kwytraak en ander kere kan 'n mens sien hoe pa...
Saturday, June 18, 2011
Rus in God.
›
Thomas a Kempis se vierde boek in sy Navolging van Christus word Boek van die Innerlike Vertroosting genoem. Dit is 'n merkwaardige boek...
Friday, June 17, 2011
Calvyn en Spiritualiteit
›
Johan van den Heever maak my in sy skripsie oor Thomas van Kempen bewus van die volgende aanhaling uit Calvyn. As 'n mens huidige insigt...
‹
›
Home
View web version