pietergrdevilliers

Saturday, September 17, 2011

Arende

›
Die rugby vanoggend was hard, taai en woes. Die Fidjiane is nie stadsjapies nie.  Die snor-man dink seker ook hulle is nie tutu-draers ...
Friday, September 16, 2011

'n Ma

›
Die video hier onder, wat Lion uitgestuur het, het almal wat die aand meegemaak het, bewoë gehad. En raak blykbaar nog baie mense soos dit m...
Thursday, September 15, 2011

Die spore van die lewe. Oor volharding en mededoë

›
Die kontak-sessie verby, al my afsprake daarna agter die rug, en met – vir ‘n verandering – ‘n nag se goeie rus agter di...
Monday, September 12, 2011

U het my omring - oor God en mense

›
By die kontak-sessie kyk ons vanaand "Of Gods and Men". Die is voorwaar 'n deurleefde, wyse film waarin die aard van martela...
Sunday, September 11, 2011

Die verborge ruimte.

›
Wie Waaijman se beskrywing van die mistieke ervaring ken, sal onmiddellik besef waarom gaan dit in die volgende paragraaf van Spurgeon (uitg...
Saturday, September 10, 2011

Net een onskuldige is een te veel....

›
In Amerika het 'n intense debat losgekom oor die goewerneur van Texas, Rick Perry, 'n kandidaat vir die presidentsverkiesing, ...
Friday, September 09, 2011

Hammerskjøld: wanneer die dood die verlange van die hart vervul

›
Hammerskjold se Markings (Merkstene) is een van die beste voorbeelde van moderne mistiek. Dit word as een van die meesterwerke in spirituali...

Wanneer 'n mens gedring word tot die lewe: Oor Katafatiese Spiritualiteit

›
Ons is gewoond daaraan om te dink dat die skepping die voorwerp van God se hande arbeid is en dat daar daarom ‘n groot verskil is tuss...
Wednesday, September 07, 2011

"En toe 'n suggie. Haar handjie sak. En sy was nie meer nie..." Oor spiritualiteit van rou in ekstreme tye

›
Ek het in my aftye al halfpad gelees aan die beroemde Tant Alie Badenhorst van Transvaal. Dagboek van Alie Badenhorst oor di...
‹
›
Home
View web version

About Me

Pieter G R de Villiers
View my complete profile
Powered by Blogger.