pietergrdevilliers
Tuesday, November 22, 2011
Wilde lewensvreugde - oor Calvinistiese spiritualiteit
›
Sondagmiddag woon ek by die konferensie die bespreking by van Belden Lane se nuwe boek oor Calvinistiese spiritualiteit. Die titel is Rav...
Monday, November 21, 2011
Om oor verandering te praat. Of om verandering te beleef. Oor die karakter van Spiritualiteit.
›
Dit is nie verniet dat daar dikwels nagedink word oor wat spiritualiteit is nie. Nog steeds, na soveel eeue, wil skrywers vandag nog oor die...
Sunday, November 20, 2011
Om aandag te gee is die hoogste vorm van ontferming. Oor Simone Weil en Christus
›
By die konferensie hier in San Francisco, word ‘n voor-vertoning van ‘n nuwe film oor die steeds beroemder wordende Simone Weil gewys. Simo...
Feilbaar
›
Ek het al De Lubac gelees en veel van hom gehoor. Hy was een van die belangrike kenners van die geskiedenis van spiritualiteit, maar ook, la...
Saturday, November 19, 2011
Spiritualiteit in die werksplek. Oor 'n nuwe tendens in die grootste sake-kompleks op aarde.
›
Vanmiddag van 15h30 tot 17h15 woon ek die byeenkoms van die SCS by. Dit is ‘n bespreking oor die aard van Spiritualiteit as ‘n dissipline. ...
Friday, November 18, 2011
Tant Alie in Manhattan?
›
Dit is 'n grou herfsdag hier in New York se Manhattan. Ek is op pad na Mommsa, maar moet van die moltrein die pad deur Central Park loop...
Tuesday, November 15, 2011
Die vulgariteit van rykdom
›
In die vliegtuig, op pad na die konferensie, sit ek langs 'n vakbond-bestuurder. Hy is, vertel hy my, vele tye in die jaar maklik vier d...
Monday, November 14, 2011
'n Mistikus se voete is in hierdie wêreld geplant
›
Dit is opvallend met watter insig van ons grootste denkers oor die mistiek skryf. Sommige van hulle name kry 'n mens in Cunningham...
Sunday, November 13, 2011
Gebed, die Woord en transformasie
›
Augustinus vertel in sy Belydenisse die volgende verhaal van die groot omkering wat in sy lewe plaasgevind het: Ek het onder ‘n v...
Saturday, November 12, 2011
Gebed en mantra’s (2)
›
Verrinneweerd, maar wagtend en gereed vir die Gas.... Gister het ek bietjie besin oor mantra’s wat ‘n mens op die eerste oogopslag kan ...
Friday, November 11, 2011
Gebed en mantra’s (1)
›
Weg van die gedruis in die oop ruimte..... Ons dolle gejaag laat die behoefte aan ‘n stressvrye bestaan net sterker word. Vandaar die ont...
‹
›
Home
View web version