pietergrdevilliers
Saturday, December 17, 2011
Halleluja
›
Skul dig, besef ek, by die luister van die lied, ek ken nie die kunstenaar nie. Skandelik, seker ook, hy is inderdaad heel bekend. Vanogg...
Friday, December 16, 2011
By die vurk in die pad maak die verlange werklik saak…
›
By die vurk in die pad. N.a.v. Thomas Merton se beroemde gebed: Lig van die wêreld, Leidsman tot die Lewe, ek weet nie wa...
Thursday, December 15, 2011
Verslaafd aan die verlede en toekoms. Om vry te kan wees tot die lewe.
›
(Mondigliani: gekweldheid). Te min gebeur dit dat ‘n mens in totale oorgawe aan die hede leef. En te veel kere is ons lewe...
Wednesday, December 14, 2011
Hoe maklik om die ander uit te skuif....
›
Dit is verleidelik, en maklik, om te verval in die ons-hulle sindroom. Ons leef met ‘n agonistiese instelling: dit beteken ons sien onsse...
Tuesday, December 13, 2011
Kontemplasie, instelling en stilte
›
Kontemplasie is ‘n sleutelwoord in Spiritualiteit en ‘n kern-motief in die geestelike lewensreis. Van alles waarmee ‘n mens besig kan wees...
Monday, December 12, 2011
Adventstyd - die wag op die mistieke volheid
›
Ek herlees Henri Nouwen se dagstukkie van 21 Desember in sy Drie Minute Stilte wat ek 'n dekade gelede vertaal het met verwon...
Sunday, December 11, 2011
Verlange na die nag
›
Johannes 3:2: “Nikodemus het in die nag na Jesus gekom” ( n a v ‘n gedig van Henry Vaughan; met dank aan Dale Alison). Die Nag Was tog ...
Saturday, December 10, 2011
'n Blou Engel
›
In die Evangelies word die Jesus-verhaal heel sober vertel. Daar is byvoorbeeld nie baie engele nie. Hier en daar verskyn da...
‹
›
Home
View web version