pietergrdevilliers
Thursday, January 19, 2012
'n Akademiese tuinparadys
›
Ons is op besoek in Bangalore, een van die bekendste stede in Indie. Die stad staan egter nie 'n tree agter vir Delhi nie. Die verkeer i...
Wednesday, January 18, 2012
Skoonheid en liefde
›
Miskien is die Taj Mahal des te meer mooier omdat 'n mens deur sulke haglike toestande moet sukkel om daarby uit te kom. Die pad na een ...
Tuesday, January 17, 2012
Armoede in die negende rykste land ter aarde.
›
Hoe langer, hoe meer probeer ek wegbly van stereotipering. Dit is waarom ek my tydjie in Indië versigtig bedink – ‘n mens kan maklik b...
Monday, January 16, 2012
Wanneer jy die sooi onder jou voetsole wil soen.
›
Vars in Delhi, bagasie gepak, reg om te gaan: Min, min het ek geweet wat op my wag. Maar na die eerste wegtrek het ek besef: Hier word j...
Friday, January 13, 2012
Seuntjie in die see
›
Seuntjie, vir die Kerstyd op besoek uit die verre land, nou in 'n wintergreep, by ons geliefde strandplekkie, is uitgelate oor die see, ...
Thursday, January 12, 2012
Oor 'n merkwaardige argitek en wonderskone kerke.
›
Ons ry soms deur Ladismith net om na Carl Otto Hager se kerk te gaan kyk. Ek neem hiertoe foto in November 2011. Die spel van blou, helder...
Wednesday, January 11, 2012
Raadop...
›
Die verkoue is erg... Sommer nog 'n lawwe prentjie. Ek kyk daarna, en besef weer hoe lekker werk sommige mense met humor - dink ne...
Tuesday, January 10, 2012
Voos, maar bemind...
›
Die lawwe foto, vrot van humor, het my laat lag, maar ook ‘n klomp los gedagtes in my losgeskrop. Lieflingsokkies, vrot gedra, waarvan ‘...
Monday, January 09, 2012
God begeer dat ‘n mens die Liefdesanker in sy/haar binneste herken. Oor die lewe in die liefde (4)
›
Die vorige blog het gefokus op die belangrike uitspraak in Lukas 17:21 dat die Koninkryk van God binne-in mense te vinde is. L...
God woon nie in uiterlikhede nie. Oor ons lewe in die liefde (3)
›
In Lukas 17:21 sê Jesus vir die Fariseërs op hulle vraag na voortekens vir die koms van God se koninkryk dat niemand die koms sal...
‹
›
Home
View web version