pietergrdevilliers

Saturday, February 18, 2012

Wanneer drome 'n mens help om jou lewe te verstaan...

›
Sandra, die filosofiese een wat so rustig oor haar lewe kan nadink, vertel my een oggend met so bietjie onbetrokkenheid dat haar ma ...

Die vingerwysing van die Groot Ingeligtes.

›
Dana Snyman se skrywe oor Fanie die ateïs is 'n subtiele teks oor die onverdraagsame fundamentalisme van mense wat met soveel sekerheid ...
Thursday, February 16, 2012

Die gevaar van mag

›
Yuri Kozyrev het hierdie foto van Libiese rebelle geneem.  Bonhoeffer het in die tweede wêreld-oorlog aan sy eie lyf erv...
Wednesday, February 15, 2012

Wat 'n mens lewendig laat dood gaan....

›
So skryf Hammerskjold in sy Markings (Merkstene): God does not die on the day when we cease to believe in a personal deity, but we die o...
Tuesday, February 14, 2012

Vry in Christus, maar 'n slaaf van die liefde

›
In Galasiërs 5:13 skryf Paulus: “Julle is geroep tot vryheid; maar gebruik nie julle vryheid as ‘n geleentheid vir die vlees nie, maar de...
Monday, February 13, 2012

Wanneer 'n mens so oor jouself praat dat dit ander transformeer

›
Een van die belangrikste maniere om oor Spiritualiteit na te dink is om te kyk na wat mense oor hulleself skryf. Sommige mense skryf hull...
Sunday, February 12, 2012

'n Gebroke kruis.

›
Die leë kruis in die kapel van Dharmaran Kollege in Bangalore waaroor ek verlede week geblog het, het my herinner aan 'n ander unieke v...

God se plek.

›
'n Mens kan in verre lande allermooiste ruimtes besoek, om dan elke keer weer terug te kom na jou eie plek en opnuut weer verwonderd te ...
Friday, February 10, 2012

Geseënd is hy wat in die liefde woon....

›
So pas is die wenners van die World Press se jaarlike kompetisie aangekondig. Samuel Aranda van Spanje het die wenfoto geneem in 'n mo...
‹
›
Home
View web version

About Me

Pieter G R de Villiers
View my complete profile
Powered by Blogger.