pietergrdevilliers

Saturday, April 21, 2012

Die kerk moet te alle tye profeteer en in tale spreek

›
Die kerklike lewe is vol van opsienbarende en minder opsienbare dinge. Dit is gewoonlik die buitengewone, wonderlike gebeurtenisse wat d...
Friday, April 20, 2012

Vier vreugde!

›
Daar is baie bande wat ons aan ander bind en hierdie verbintenisse het ‘n besonder houvas op ons. Hulle bly by ons, begelei ons ...
Thursday, April 19, 2012

Die lasterlikhede in 'n mens se eie lewe.

›
Elke keer weer word ‘n mens tot stilstand gedwing by die boodskap dat godsdiens doodsgevaarlik kan wees. Trouens, soms,...
Wednesday, April 18, 2012

Die mistiek van lyding

›
Dorothee Sølle skryf uitvoerig oor die mistieke karakter van lyding. Sy vertel aan die einde van haar aangrypende hoof...
Tuesday, April 17, 2012

In die veilige hawe van God se wil. ‘n Christen in Auschwitz.

›
Georgie O'Keeffe se aangrypende Swart Kruis. Edith Stein, gebore Jodin, het, nadat sy in 1921 Christen geword het, haar weer...
Monday, April 16, 2012

Meditasie en goeie gesondheid

›
Daar is al navorsing gedoen oor die genesende invloed van godsdiens. Pasiënte wat geestelik versorg word en gebed vir en van siekes, kan ...
Sunday, April 15, 2012

Hoe nader 'n mens aan God kom, hoe meer raak 'n mens in die wêreld betrokke

›
Ek het onlangs geskryf oor die briljante Joods gebore Edith Stein (1891-1942) wat gelowig geword het o.a. deur die reak...
Saturday, April 14, 2012

Wat saak maak is of 'n mens lief het...

›
Teresa van Avila het hierdie uitspraak gemaak: Wat saak maak is nie of ‘n mens diep dink nie. Wat saak maak is of ‘n m...
Friday, April 13, 2012

Die getroue dienaar leef gesag uit

›
Hoe kan ‘n mens ‘n geestelike leier vertrou? Wanneer kyk ‘n mens genoeg met waardering en met respek op na iemand ander...
Thursday, April 12, 2012

Opstand in die kerk.

›
In Oostenryk het 'n groep gelowiges opgeroep tot opstand teen die kerkleiding omdat die selibaat 'n voorvereiste vir die priesteramp...
Wednesday, April 11, 2012

Wanneer die Bybel gebruik word om tegenstanders te vervloek.

›
In vandag se Trouw is daar ‘n berig oor ‘n Amerikaanse predikant wat Psalm 109 gebruik het om sy teenstander te vervloek e...
Tuesday, April 10, 2012

'n Kerk wat groei...

›
Ek lees die volgende berig in Sondag se New York Times oor ‘n groeiende kerk in Mahattan. Die berig laat my dink aan ba...
‹
›
Home
View web version

About Me

Pieter G R de Villiers
View my complete profile
Powered by Blogger.