pietergrdevilliers
Monday, May 21, 2012
Net nou en dan? As alles kosbaar word....
›
Ons het in gister se blog gedink daaroor dat ‘n mens in die gewone dinge diep vervuld kan wees. Soos by die viswaters wanneer ‘n mens...
Sunday, May 20, 2012
Elke oomblik is kosbaar.
›
‘n Mens hoor dit soms: mense kry die tyding dat hulle terminaal siek is. Hulle lewens verander dan in vele opsigte en nogal radikaal. Hul...
Saturday, May 19, 2012
Die liefde is om anders te kyk, om raak te sien.
›
Simone Weil skryf in haar Waiting for God oor die liefde. Liefde is skeppende aandag. Deur bewus te raak van ander, s...
Wednesday, May 16, 2012
Die dag toe hul wraak geneem het oor haar "stories". Oor die volharding van die getroues
›
Dit is 'n aangrypende stuk (in vandag se NYT) wat nie eintlik oor 'n kerk gaan nie - die een hier onder oor Amerikaanse vroue-gelo...
Dink aan my....
›
Die nagmaal as sakrament is 'n daad van gehoorsaamheid aan Christus se versoek dat sy volgelinge gedurigdeur sy dood sou vier. El...
Monday, May 14, 2012
Kwaai spiritualiteit
›
Richard Rohr is welbekend in Suid-Afrika. Hy is ook een van die bekende spiritualiteitskrywers van ons tyd. Daarom is ek meer as normaalw...
Sunday, May 13, 2012
Wanneer sy weg is, is jy op 'n verskriklike manier alleen ...
›
Van die mooiste gedigte, liedere en artikels is oor ma's geskryf. Sommige van hulle is sentimenteel, so Briel-agtig, dit is bietjie ...
Saturday, May 12, 2012
Die liefdeslig verdring die lyding.
›
Ek sien vandag vir die eerste keer Goya se uitbeelding van Christus aan die kruis (1780). Die Spaanse Goya, een van die groot name in ...
Friday, May 11, 2012
Om orent te bly, selfs in tye van verraad.
›
Paulus skryf in 2 Timoteus 4:10 oor Demas wat hom verlaat het en na Tessalonika vertrek het. Demas het “die teenswoo...
‹
›
Home
View web version