pietergrdevilliers

Wednesday, July 25, 2012

Tragedies het nie die laaste sê nie,

›
Die nugtere boekie van Alaric Lewis wat ek 'n rug terug in Afrikaans vertaal het en deur Lux Verbi uitgegee is, het 'n dagstukkie...
Tuesday, July 24, 2012

Aan die gragte in rus...

›
Ek is op pad hotel toe nadat my referaat klaar gelewer is. Dit is 'n idilliese dag met 'n son wat die hele Amsterdam buite toe gelo...
Sunday, July 22, 2012

Hy sal groter dinge doen...

›
God ken ons as God die Vader, God die Gees en God die Seun. Die Seun is naby aan ons deur die bekende geskiedenis van sy geboorte, ...
Saturday, July 21, 2012

Skaam oor gebed

›
Driskill vertel in die inleiding tot sy Protestant Spiritual Exercises van sy besoek en preek in 'n gemeente wat tot 'n spesiale oom...
Friday, July 20, 2012

Traag om die uitkoms by God te soek

›
My kind, Ek is die Here wat jou in tye van teenspoed bemoedig en bystaan. Kom, daarom, na my wanneer dit nie met jou goed gaan nie. Ek i...
Thursday, July 19, 2012

'n Gebed oor die liefde

›
U liefde het by my kom woon, so naby aan my, in die diepste, mees weggesteekte  deel van my bestaan. U het in my hart ingekom; my met...
Wednesday, July 18, 2012

Getrou tot in die kleinste... Oor die groot geeste in God se wêreld

›
Die getrouheid van die een enkeling, in 'n onopsienbare loopbaan, ongerekend deur die grotes van die wêreld, is altyd roerend om ...
Tuesday, July 17, 2012

Die groen geruis van die ewigheid: om nou reeds vry te wees in die genade.

›
Af en toe lees 'n mens 'n gewone koerantberig van iemand wat ordentlik leeswerk gedoen het en wat dan boonop op 'n ligte manie...
Monday, July 16, 2012

Lyding: die volkleur verhaal van die kruis

›
Hierdie boeiende skildery van Marc Chagall het die offerande van Isak as tema.  Chagall het die vermoë om 'n mens deur sy gebruik ...
Sunday, July 15, 2012

Sonder spiritualiteit sterf die kerk....

›
Hoogs interessant, die volgende artikel in vandag se NYT.  Veral die slotsom boei my:  As kerke min omgee vir hul unieke godsdiensti...
Saturday, July 14, 2012

Saterdagse ligsinnigheid

›
‘n Mens ken nou al die Hollanders se gek name vir hul restaurants soos bv. Die Laggende Koei of Chinese restaurante...
‹
›
Home
View web version

About Me

Pieter G R de Villiers
View my complete profile
Powered by Blogger.