pietergrdevilliers
Tuesday, November 20, 2012
Ou dinge, nuut bekyk
›
Anne Astel se rede as president van die Internasionale Vereniging vir die Studie van Spiritualiteit gaan oor Edith Stein se opvoedkundige i...
Monday, November 19, 2012
Wanneer ons ons antwoorde nie meer raaksien nie...
›
In een van die sessies by die reuse-groot konferensie, is daar ‘n gesprek oor spiritualiteit, hoop en die klimaatskrisis. Die spre...
Sunday, November 18, 2012
Verkrag op Goeie Vrydag
›
Verkragting, sal die meeste mense verstaan, is ‘n uitermate traumatiese ervaring. Daarom is dit nie ‘n verrassing toe die spiritual...
Saturday, November 17, 2012
Om sommer so die wrok agter te laat...
›
Ons sukkel om vervoer terug na ons hotel te kry. Dis laataand, ons is op die rand van die stad en die buurt is verlate. Dis herwaar...
Thursday, November 15, 2012
Wêreldsgoed
›
Die vrou wat die sitplek langs my het, groet stil as ek langs haar gaan sit. Sy is ‘n mooi vrou met fyn gelaatstrekke. Boonop kan jy ha...
‹
›
Home
View web version