pietergrdevilliers

Wednesday, December 19, 2012

Die poging om sonder God te leef. Oor die wêreld as wonder (2).

›
Die “mondige” mens maak al die afgelope eeu of twee die aanspraak dat mense braaf genoeg geword het om sonder God te l...
Tuesday, December 18, 2012

Die wêreld as wonder.

›
Augustinus het op ‘n keer geskryf dat geloof in ‘n wonder nie so belangrik is soos die wete dat die hele wêreld ‘n wonder is nie. Daarmee...
Sunday, December 16, 2012

Wanneer Spiritualiteit verarm tot pligsbesef. Oor die noodsaaklikheid van Spiritualiteit.

›
Dag Hammarskjöld was Sekretaris-Generaal van die V.V.O. in New York. Hy was ‘n wêreldbekende figuur.   Hy was ook beken...
Saturday, December 15, 2012

Oor die Heilige Gees en Spiritualiteit. Wanneer 'n mens Spiritualiteit belemmer.

›
Wanneer 'n mens nadink oor die geloofslewe, word duidelik dat dit  ondenkbaar sonder Spiritualiteit is. 'n Mens kan baie dinge...
Friday, December 14, 2012

Waar is die gawe van die Heilige Gees? Spiritualiteit en nuttigheid

›
Hoe noodsaaklik is Spiritualiteit? Die antwoord, bespreek in die vorige blogs, is dat dit 'n noodsaaklik komponent van die geloofswe...
Thursday, December 13, 2012

Hoe noodsaaklik is Spiritualiteit? (2)

›
Hoe noodsaaklik is spiritualiteit? Hieroor dink Maas na, soos in gister se blog bespreek.  Maas vertel hoedat daa...
Wednesday, December 12, 2012

Is spiritualiteit 'n luukse of is dit noodsaaklik?

›
Frans Maas skryf ‘n artikel oor die vraag of Spiritualiteit ‘n luukse of ‘n noodsaaklikheid is. Hy antwoord deur e...
Tuesday, December 11, 2012

Wie my liggaam versorg, sorg vir my siel. Oor leke-spiritualiteit.

›
Versfeld skryf in sy The Philosopher’s Cookbook van hulle familie se Maleise werkster wat klokslag elke Woensdagoggend teen sonop by hull...
Monday, December 10, 2012

Ons weet te maklik wat spiritualiteit is.

›
Al hoe meer groei die besef dat daar vele vorme van spiritualiteit is en dat dit vele implikasies het wanneer ‘n mens oor spiritualiteit ...
Sunday, December 09, 2012

Gebed vir die Kerse: Goddelik in trou.

›
  Kersgebed Goddelik in trou God, altyd-deur is U met loftaal beskryf: U vir Wie die wyses van solank af al besing as die...
Saturday, December 08, 2012

Uiterlik

›
Hoe kom dit  tot die punt dat Christus so deel word van die menslike bestaan dat mense Christus uitbeeld? Dit sal nie gebeur wanneer ...
Friday, December 07, 2012

Te lank het ons gedink: ons is beter, ons sal nooit so iets doen nie.

›
‘n Bitter smaak hou ‘n mens altyd oor wanneer jy aan die Nazi-tyd dink: die volksmoord op 6 miljoen Jode skud ‘n mens tot vandag toe nog....
‹
›
Home
View web version

About Me

Pieter G R de Villiers
View my complete profile
Powered by Blogger.