pietergrdevilliers

Tuesday, March 26, 2013

God en lyding. Oor Hebreërs 5:7. (2).

›
Daar is soveel te sê oor mense wat dink dat hulle tye van swaarkry en lyding die gevolg is van iets wat hulle verkeer...
Monday, March 25, 2013

Bestaan God of bestaan God nie? 'n Baie oninteressante vraag.

›
In vandag se Trouw is daar 'n onderhoud oor 'n nuwe boek van Frans de Waal waarin hy die evangeliese ywer van die neo-ateïste aanva...
Sunday, March 24, 2013

Om mens te wees en te ly. Oor die trane van Jesus in die lydenstyd

›
  ‘n Mens praat maklik oor lyding wanneer dit jou nie raak nie. Vele mense sal vertel dat hulle eers simpatie kry met ander s...
Saturday, March 23, 2013

Riskante kerkgang...

›
Die predikant kom by die kerk aan en sien so ‘n opgeskote seuntjie uit die gemeente staan en ontsyfer die name op die ...
Friday, March 22, 2013

Goeie Vrydag: In ontsag voor God.

›
Die laaste week van die lydenstyd lê voor. “Heilige week”, lui dit, vir ons nog bietjie taai op die tong, maar gl...
Thursday, March 21, 2013

Kleintyd al word jy vir die lewe ingedril... Oor volwassenheid en integriteit

›
Hy is fisiek ‘n groot ou. So groot dat hy sy stoel voor die kamera in die televisie-ateljee vol sit en die joernalis o...
Wednesday, March 20, 2013

By die kruis: Die goddelike aanraking in die middel van die stadsrumoer

›
'n Gedenkplaat in Louisville (oorgeneem van Spiritual Travels).  In die lydenstyd, by die bepeinsing v...
Tuesday, March 19, 2013

Picasso skilder die kruisiging

›
In 1930 skilder Picasso hierdie hoogs engimatiese (en klein) skildery van die kruisiging. Die skildery is op die oog...
Monday, March 18, 2013

Voluit leef. Om nie die gawe van die lewe te mors nie.

›
Die vele mense wat fortuinsoekers opsoek en wat rubrieke soos " Die sterre voo rspel" lees, is nie almal besig met onskuldige pr...
Sunday, March 17, 2013

Die kerk praat in raaisels...

›
Euronews (kanaal 414) is ‘n interessante kanaal. ‘n Mens sien daarop nuusitems wat nooit op ander kanale uitgesaai word nie. Boeiende ber...
‹
›
Home
View web version

About Me

Pieter G R de Villiers
View my complete profile
Powered by Blogger.