pietergrdevilliers
Friday, June 21, 2013
Groot sportmanne, groot helde?
›
Spiritualiteit sê eintlik ook dat 'n mens daad by die woord voeg. Jou hart moet wees by wat jou mond kwytraak. Wat jou geloof sê, moet d...
Wednesday, June 19, 2013
Waarom vrede 'n mens ontwyk
›
Vrede, skryf die kerkvader met die naam, Matteus die Arme, raak ‘n mens innerlik en bring jou hart en gedagtes tot rus. Mark Sedrak gebrui...
Monday, June 17, 2013
Mense hou selfs vergaderings om oor die dood te kan praat.
›
Mense soek mekaar gereeld op in kafee's in Amerika om oor die dood te praat. Dit is 'n nuwe tendens in Amerika, soos onderstaa...
Sunday, June 16, 2013
Kontemplatiewe gebed en Calvyn
›
Wat gebeur wanneer ‘n mens bid? In sy boek oor spirituele praktyke gebruik Driskill gedagtes van Calvyn om daaroor na te dink. Hy vert...
Saturday, June 15, 2013
Blydskap wanneer die kerk sy eie feilbaarheid raaksien. Oor 'n pas uitgereikte verklaring...
›
So pas kom daar 'n berig uit Nederland dat die kerke amptelik hul spyt uitgespreek het oor die kerk se aandeel aan die bedryf en instan...
Friday, June 14, 2013
Wanneer rykes hul rykdom wegsteek.
›
In die Bybel praat Jesus met die gesiglose skare voor Hom daar op die berg op 'n verrassende manier: "Julle is die sout van die ...
Thursday, June 13, 2013
Sy was 'n ongetroude vrou toe hy gebore is...
›
Die Bybel het ‘n manier om veral oor ‘n sekere soort mens te praat. Jesus se geboorte is vir skaapwagters aangekondig – mense vir w...
‹
›
Home
View web version