pietergrdevilliers

Sunday, October 20, 2013

Wanneer 'n kerk 'n grafkelder word

›
Ek lees dat die meeste, grootste en belangrikste abdye in Frankryk geleë is. Van hulle het 'n indrukwekkende geskiedenis. Een ...
Saturday, October 19, 2013

Die predikant wat sonder sy skoen van die sondagskool-piekniek terugkom...

›
'n Mens hoor dikwels van geestelike leierswat hul hele lewe op 'n onopsigtelike, maar betekenisvolle manier aa...
Friday, October 18, 2013

Daar kom 'n tyd dat 'n mens te laat ontdek hoe belangrik dit is om goed te doen.

›
'n Paar jaar terug vertel iemand my hoe 'n persoon wat jare lank vir haar eie ideale en voordeel geleef het, o...
Wednesday, October 16, 2013

Jy weet...

›
Op die Franse televisie, vanaand, vertel Nelson Mandela dat hy vir sy ma gesorg het die laaste paar jaar van haar lewe toe sy in armoede ge...
Sunday, October 13, 2013

Oor die gemeenskap van die heiliges en 'n vrou wat al 30 jaar vir haar erg gestremde seun sorg

›
Uit vanoggend se Rapport kom hierdie storie van Reney Warrington. Dit het die opskrif ...
Saturday, October 12, 2013

Om te krap in die verlede, of om deur die verlede dieper in die liefde te tree

›
Soms praat mense oor hul verlede op ‘n negatiewe manier as ‘n tyd wat hulle nie oor wil hê nie. Hulle onthou ‘n geskied...
Thursday, October 10, 2013

Die treitering van die verlange.

›
Totius se (onsterflike) beryming van Psalm 42 is deesdae dikwels in my gedagtes. Hy begin die Psalm met die beeld van die dier wat in ...
Wednesday, October 09, 2013

Soos 'n vyeboom....

›
Buurman, een van die land se voorste spesialiste met die landbou-goed, gee vir my die vyeboom-stok.  Ons het pas gestaan en ge...
Tuesday, October 08, 2013

Is God 'n massamoordernaar?

›
Die gelykenis van die bruilofsfees in Matteus 22:2-14 loop oor van genade: Dit   vertel van ‘n koning wat vir sy seun ‘...
Monday, October 07, 2013

Die profeet in die magtigste stad ter wêreld

›
Kan jy jou voorstel watter rol 'n kapelaan kan speel in die sentrum van wêreldmag in Amerika? En hy doen dit, lyk my, vreesloos...
Sunday, October 06, 2013

Die tronk en 'n graad in teologie

›
Kan 'n teologiese opleiding 'n verskil in die lewe van tronkvoëls maak? Sinies sal die meeste mense, en ve...
Saturday, October 05, 2013

Toe Jean de Villiers sy drie klaar gedruk het. Oor hoe vurig 'n mens kan leef.

›
Dit is ongelooflike energie wat uit die rugbytoets tussen die Springbokke en die All Blacks uitgestraal het. Dit i...
Friday, October 04, 2013

Wat Jesus eintlik met vyandsliefde bedoel het?

›
Bernard van Clairveaux is die mistikus van die liefde. Maar hy het ook sy donker, minder liefdevolle kant: heel ge...
Thursday, October 03, 2013

Kyk tog hoe vreeslik ly ek onder jou?

›
Ek onthou dat ek 'n paar jaar gelede die eerste keer te doen gekry het met die uitdrukking "guilt trip."   Dit i...
‹
›
Home
View web version

About Me

Pieter G R de Villiers
View my complete profile
Powered by Blogger.