pietergrdevilliers

Saturday, November 09, 2013

Wanneer mense 'n wêreldvreemde lewe kies.

›
Gelowiges kies dikwels om radikaal anders te leef as ander mense in hulle omgewing. Hulle word gedryf deur totaal ande...
Friday, November 08, 2013

Wanneer iemand by jou aanklop... Oor die soeke na lewenssin en oor mistagogie.

›
Enige predikant weet hoe dikwels en, veral, hoe moeilik, gesprekke kan wees met mense wat by hulle kom ondersteuning s...
Thursday, November 07, 2013

Om God se genade uit 'n mens se lewe te weer

›
Christene doen dikwels sekere geestelike oefeninge om te werk aan hulle behoefte aan geestelike groei. Wanneer, byvoor...
Wednesday, November 06, 2013

Die drang om te presteer.

›
Mense hou daarvan om geprys te word. Dit is deel van 'n mens se behoefte om te presteer. Ons baai in die vreugde van verering, respek ...
Tuesday, November 05, 2013

Christene skei makliker as nie-Christene...

›
Wie sou kon dink dat Christene vinniger is om te skei as ongelowiges? Jy sou dink dit moet veel minder gebeur onder mense wat die huwelik...
Monday, November 04, 2013

Die eer van die liggaam as 'n geestelike oefening.

›
Die kerk het nog steeds ‘n sterk puriteinse neiging gehad. Daar was dae dat mense hulle liggame weggesteek het onder g...
Sunday, November 03, 2013

Wanneer iemand nie wil vergewe nie...

›
Vergifnis is ‘n groot tema in spiritualiteit. Herhaaldelik word daaroor geskryf en nagedink. Dit is een van die moeili...
Saturday, November 02, 2013

Om in die liefde te glo

›
Die vader van die verlore seun wag geduldig en lank vir sy verlore seun om huis toe te gaan. In sommige meditasies word veel gemaak van d...
Friday, November 01, 2013

Liefde wat heel is

›
In Lukas 15:8-10 word die volgende gelykenis van Jesus vertel: 8 “Of watter vrou wat tien silwermuntstukke het en een raak weg...
Thursday, October 31, 2013

God se totale verlange

›
In Lukas 15 word die volgende gelykenis van Jesus vertel: 8 “Of watter vrou wat tien silwermuntstukke het en een r...
Tuesday, October 29, 2013

Vriendelik omdat God 'n ogie hou....

›
Ek lees vanaand hierdie bladsy by http://www.city-data.com/forum/religion-spirituality/1736166-when-religious-people...
‹
›
Home
View web version

About Me

Pieter G R de Villiers
View my complete profile
Powered by Blogger.