pietergrdevilliers

Sunday, December 15, 2013

Uiteindelik: 'n gepaste woord

›
Uiteindelik, 'n gepaste woord, in vanoggend se Trouw (van alle plekke), van Etienne van Heerden: Gaan rus jy nou in Qunu ...
Saturday, December 14, 2013

Nuwe tye, nuwe ervaringe

›
Alles was mooi duidelik in die verlede: Die kerk was daar. Geloof was seker en vas. God, het mense geglo, het vanuit God se ...
Friday, December 13, 2013

Is godsdiens op sy sterfbed?

›
Al vir vele jare is daar 'n groot gesprek aan die gang oor die ontkerkliking van Europa. Alle syfers wys uit dat m...
Thursday, December 12, 2013

Geloof word kragtig beleef. Oor emosies

›
Na buitengewone groot natuurrampe, sien 'n mens dikwels die allermooiste reaksie van mense. Hulle skenk dan maklik...
Wednesday, December 11, 2013

Hoort die kruis in 'n openbare ruimte?

›
Hier is 'n interessante artikel in vandag se Trouw: Is een overheid nog neutraal als ze in een openbare school, geme...
Tuesday, December 10, 2013

Altyd, steeds altyd, die vrede

›
Kerstyd is by uitstek vredestyd. En tog beklemtoon die Christendom telkens weer dat 'n mens kerstyd steeds wee...
Monday, December 09, 2013

Die klop aan die deur en die knop in die keel.

›
Vanaand het die BBC 'n onderhoud met Francois Pienaar, die Springbok-kaptein van die span wat die wêreldbeker in 1...
Sunday, December 08, 2013

Luister na God

›
1 Samuel 3 handel oor die beroemde verhaal van Samuel se ervaring toe hy gehoor het Iemand roep na hom. Hy is verw...
Saturday, December 07, 2013

"Hulle" het kosbare tyd gesteel...

›
Lenny Henry het vir Nelson Mandela persoonlik ontmoet en die volgende daaroor te vertel gehad: "Ek onthou dat ek sy hand geskud het...
Friday, December 06, 2013

Waarin vind 'n mens statuur/

›
Onder die baie, baie stories wat van Pres. Mandela op hierdie dag vertel word, is daar een kostelike verhaal van 'n klerewinkel-assiste...

Die Madiba-jive

›
So pas kry ek 'n middernagtelike uitgawe van Trouw waarin die een item oor Mandela se dood handel. Dit is 'n teken van sy wêreldw...
Wednesday, December 04, 2013

Verandering moet verwag word... Oor die lewe se hoë doel

›
Een van die belangrikste instellings vir kinders met Down-sindroom in Kaapstad bied vandag uitkoms vir vele gesinne met sulke kinders. Ve...
Sunday, December 01, 2013

In die mees gewone kan 'n mens ook die allernaaste aan God kom.

›
'n Jaar en 'n half gelede het ons die plantjie in die grond gesit. En toe loop dit uit teen 'n indrukwekkende spoed. ...
Saturday, November 30, 2013

Geduld soos 'n windpomp... En trane

›
  " Wees geduldig.   Alles gebeur op sy eie tyd. Die windpomp gaan soek nie die wind nie ." Ek lees hi...
Thursday, November 28, 2013

So cool

›
Ek moet by die ontvangsdame van die hotel my paspoort en waardevolle sake ingee vir veilige bewaring in die hotel se veiligheidskissies vir...
Wednesday, November 27, 2013

Opgeroep tot 'n revolusie van teerheid

›
Die pouslike brief wat pous Franciskus hierdie week aan alle mense oor die wêreld uitgereik het, trek veel aandag. Een rede is dat...
‹
›
Home
View web version

About Me

Pieter G R de Villiers
View my complete profile
Powered by Blogger.