pietergrdevilliers

Tuesday, January 21, 2014

Die gif in kerklike kommentaar

›
In Nederland is daar onder Protestante groot ontsteltenis oor 'n konserwatiewe Rooms-Katolieke biskop wat sou gesê...
Monday, January 20, 2014

Wat is transformasie? (1)

›
In een rigting binne spiritualiteit word veral aandag gegee aan die transformatiewe aard daarvan.  Spiritualiteit word dan verstaan in te...
Sunday, January 19, 2014

Hy was geboeid deur die mistiek. Hy was in beheer van een van die grootste dwelm-smokkelnetwerke.

›
Daar is 'n boeiende verhaal in vandag se NYT van 'n 29-jarige man wat in Amerika in hegtenis geneem is omdat hy verdink wo...
Saturday, January 18, 2014

Ekstase

›
Een van die beste orreliste, Karl Richter, speel een van Bach se beroemdste werke. Die toccata en fuga in F majeur (BWV 540/1) is ...
Friday, January 17, 2014

As liefde dit doen, hoe dan met die Liefde...

›
Byna 27 miljoen mense het al net hierdie weergawe van Bryan Adams se "Heaven" gekyk. Byna 30 jaar nadat dit een van di...
Thursday, January 16, 2014

Gloed van God. Ikone en simbole

›
In Forenc en Christel Toth se p r agtige boek oor Russiese Ikone (Bekking, 2004) bespreek hulle ‘n besondere Russiese ikoon uit hulle...
Tuesday, January 14, 2014

Ouderdom kan verskriklik wreed wees.

›
Dit is 'n merkwaardige berig in vandag se Trouw oor die uitvinder van die AK-47. Hy vertel dat sy spirituele pyn oor die gevolge van sy...
Monday, January 13, 2014

Die Gees en die verstand. Oor die aard van spiritualiteit

›
In die tyd van Thomas a Kempis is die oordadige fokus op geloof as kennis en die gevolglike gebrek aan ‘n geloofslewe ...
Sunday, January 12, 2014

Wanneer 'n mens om lyding bid...

›
Die Nederlandse gesangeboek het 'n lied vir die nuwe jaar (Gesang 159). Vers 4 van die Nederlandse oorsponklik...
Saturday, January 11, 2014

Die veranderinge in spiritualiteit

›
Spiritualiteit het in onlangse tye groot verandering ondergaan. Tradisioneel is spiritualiteit ingestel daarop om 'n diepe...
Friday, January 10, 2014

Hoe moeilik is Spiritualiteit om te verstaan?

›
Só, soos in die prentjie, voel ek byna toe iemand my onlangs vra watter kerk ek besoek noudat ek in spiritualiteit werk. So asof ...
Thursday, January 09, 2014

Lank voordat 'n mens die wêreld se waarde begryp…

›
In die soeke na sin, val die keuse meestal op dinge wat waardevol is. Dit beteken dikwels sake wat in die samelewing in tel is. En sin...
‹
›
Home
View web version

About Me

Pieter G R de Villiers
View my complete profile
Powered by Blogger.