pietergrdevilliers

Wednesday, March 19, 2014

Seksualiteit en liefde

›
Ek het gister 'n merkwaardige, eerlike onderhoud met Kardinaal Martini oor die tamheid van die kerk geblog.  Saam daar...
Tuesday, March 18, 2014

Die afgeleefde, tam kerk...

›
  Ek het lank laas so 'n aangrypende stuk soos die een hieronder gelees wat 'n onderhoud met die bekende kard...
Monday, March 17, 2014

Wanneer word die internet 'n vyand? Om na te dink oor die vanselfsprekende.

›
Ross Douhat skryf in gister se NYT oor ‘n bekende verskynsel en ‘n gewilde onderwerp ook in die kerk. Daar word dikwels verwys na die mo...
Sunday, March 16, 2014

Aan die einde van die erediens moet mense voel dat hulle God se teenwoordigheid daarin beleef het

›
  In vanoggend se NYT is daar ‘n berig oor ‘n Joodse geestelike in New York wat gedrewe voel om nuwe lewe in sy bedien...
Friday, March 14, 2014

Waarom die Bybel 'n kanonieke teks is...

›
Dit is nie om dowe neute dat die Bybel in vertalings beskryf word as ‘n “kanonieke” teks.  Daarmee word die gesag v...
Thursday, March 13, 2014

Eerbied teenoor die Bybel?

›
Daar is twee bekende houdings onder lesers teenoor die Bybelse teks. Die een groep aanvaar blindelings dat die Bybel ‘n...
Wednesday, March 12, 2014

'n Oogappel van God... Oor 'n tydlose gebed.

›
Ek ontvang vandag ‘n epos met ‘n gebed van Efraim, die SiriĆ«r, die kerkvader uit die vierde eeu. Hy word algemee...
‹
›
Home
View web version

About Me

Pieter G R de Villiers
View my complete profile
Powered by Blogger.