pietergrdevilliers

Monday, September 15, 2014

Roepende hart

›
Die lewensweg begin wanneer die hart, gevul met verlange, roep na God. 
Sunday, September 14, 2014

Ek wil sing...

›
Ek wil sing van die liefde. Veral op 'n dag soos vandag, met die nuus van die derde onthoofding van 'n onskuldige mens:  ...
Sunday, August 24, 2014

Trots, beskeie, maar veral by God

›
Trots is 'n tema wat nie baie bedink word nie.  Maar wie ken nie die onvergeetlike woorde in die Boek nie:  Kragtens die genade wat...
Thursday, August 21, 2014

Die stilte oor die massamoorde op Christene

›
Daar is in gister se New York times 'n belangrike artikel van 'n prominente Joodse leiersfiguur wat vra waarom mense oor die wêreld...
Wednesday, August 20, 2014

Sensitiewe lesers moet hulle staal

›
Gister se artikel wat ek oorgeneem het, het gegaan oor verdraagsaamheid, geskryf deur Mikkers. Dit wys vooruit na sy nuwe boek oor 'n s...
Tuesday, August 19, 2014

Verdraagsaamheid

›
Watter leersame artikel wat vandag in Trouw verskyn! Veelseggend dat Mikkers se boektitel heet:  'Het voelt echt goed. Spiritualiteit ...
Saturday, July 05, 2014

Hoe om met sokker-manie saam te leef...

›
Sokker-koors loop hoog. Só hoog dat Trouw vanoggend 'n artikel publiseer wat voetbal-liefhebbers en minder geesdriftiges te help om m...
Thursday, July 03, 2014

Duiwel-uitdrywing

›
In vandag se Trouw is daar die volgende berig oor die Vatikaan se houding oor duiwel-uitdrywing. Veral insiggewend is die kulturele verski...
Wednesday, July 02, 2014

Die Amerikaanse Verlosser-Jesus

›
Die sokker tussen Amerika en België was sit-op-die-punt-van-die-stoel materiaal.  In Amerika, waar sokker nie die nommer een sport was n...
Tuesday, July 01, 2014

Woestyne

›
In my lêer kry ek die volgende stuk. Nou probeer ek die bron opspoor, wat ek nie aangeteken het nie.  Meister Eckhart En nou, omdat ons a...
Sunday, June 29, 2014

Lewensblydskap met of sonder gedans

›
Die wêreldbeker blink uit deur die baie doelskoppe wat spelers reeds geskiet het (136 in die eerste rondte). En da...
Saturday, June 28, 2014

Sokker en die lewenskuns...

›
Die Amerikaners is hoog opgetel met die wêreldbeker-sokker. Hulle span doen goed. Hulle het vir Jürgen Klinsmann as...
Friday, June 27, 2014

Sport, teologie en die kerk: oor onderskeiding van gawes.

›
Ek onthou die student in my klas as 'n sportman in die ware sin van die woord: hy het op nasionale vlak deelgeneem, met al die voorber...
Thursday, June 26, 2014

Sakemense en die kerk. Oor finansiële nood en spiritualiteit

›
Twee besoekers in twee dae vertel vir my uiters tragiese verhale oor die gevolge van die roekelose beleggingsbesigheid van 'n Kaapse sa...
‹
›
Home
View web version

About Me

Pieter G R de Villiers
View my complete profile
Powered by Blogger.