pietergrdevilliers

Saturday, November 08, 2014

Christendom as die enigste hoop fir die communist?

›
"n Boeiende artikel in vandag se FT, bevat hierdie opmerking: He eloquently describes the disintegration in Chinese society that ha...
Monday, October 13, 2014

Ongeplukte vrugte. Oor meditasie

›
Psalm 119:15 word in die ou vertaling as volg weergege e:  Ek wil u bevele oordink en op u paaie let.  Die 1983-vertaling lui as volg:...
Sunday, October 12, 2014

Kyk wie is aan tafel.

›
'n Merkwaardige uitbeelding van Mamedov. Hy neem mense met Down Sindroom en beeld hulle uit as deelnemers aan die laaste maal. ...
Saturday, October 11, 2014

'n Ingewikkelde saak : oor God se gewelddadigheid.

›
Hierdie artikel was een van die moeilikstes wat ek geskryf het. Dit raak 'n ingewikkelde saak waaroor min gepraat word. http://www.h...
Friday, October 10, 2014

Spiritualiteit en Lewenskuns

›
Ek het onderstaande artikel oor Prof. Albert Geyser met groot vreugde geskryf (sien die skakel hier onder). Albert Geyser en ek was lank ...
Thursday, October 09, 2014

Mooi en blink. Oor die kerklike oorloë.

›
Al geruime tyd is ek bewus van die bestaan van Hillsong, 'n kerk wat in Australië begin het en toe na ander lande uitgebrei het.  In ...
Wednesday, October 08, 2014

Van valerigheid to verwondering

›
Net 'n gewone dag, 'n gewone treinreis, met leë gesigte en die alledaagse gang van sake wat sy sloergang voortsit. En dan, op die...
Tuesday, October 07, 2014

'n Vyand se knie is die skoot van 'n pa. Om met getransformeerde oë te kyk.

›
Mens kan jou hele lewe deur arm bly aan die rykste van gawes: om iemand anders raak te sien vir wie hy of sy as mens is.  Mense is arm,...
Monday, October 06, 2014

Gee vir my Jesus met die swaard in sy hand! Hom kan ek aanbid.

›
Ek werk tans aan 'n referaat oor die gewelddadigheid van nie-gewelddadigheid, met aandag aan Openbaring. Openbaring is ...
Sunday, October 05, 2014

Seks is sonde.

›
'n Artikel soos hierdie (sien skakel hieronder) herinner my aan 'n dikwels herhaalde opmerking van Prof Johan Heyns, wat in my laas...
Saturday, October 04, 2014

Ons kla, maar praat nie regtig nie. Oor 'n waardevolle nuwe boek

›
Ek het hierdie boek so terloops, saam met ander, ontvang om vir resensie te oorweeg (sien die skakel hier onder).  Dit het 'n paar da...
Thursday, October 02, 2014

Wanneer 'n mens die kraan opdraai en daar is nie water nie. Oor ekologiese spiritualiteit (2)

›
My verhaal van gister was oor ekologiese spiritualiteit en hoe Martin dit beskryf as 'n nuwe tendens in ons tyd.  Hierdie soort spirit...
Wednesday, October 01, 2014

Ons ontdek verwonderd die natuur. Oor ekologiese spiritualiteit (1)

›
Hier by ons riviertjie lê ‘n waentjie en ‘n swart sak nou al ‘n week in die water - deel van 'n erg besoedelde rivier.  Vanoggen...
Tuesday, September 30, 2014

Met God en mense verbind. Waarom gaan mense kerk toe?

›
Baie om oor na te dink in hierdie stuk uit vandag se Trouw, besef ek: Mense wat kerk toe gaan, soek na gemeenskaplikheid. Hulle wil saam...
Monday, September 29, 2014

Dood gewerk

›
'n Verhaal om van te huil:  armoede, ordentlikheid, lewensblyheid, drome. Maar ook: ongelykheid, uitbuiting, agterstand. http://ww...
Saturday, September 27, 2014

Om van die toneel te verdwyn...

›
Hierdie boeiende stuk verskyn in vandag se Trouw:   Paus Benedictus deed het. Marco van Basten ook. Ze zetten een stapje terug, het w...
Tuesday, September 23, 2014

Oorwerkte predikante

›
'n Boeiende artikel in vandag se Trouw: dit klink bekend. Maar daar is in die kommentare nogal hoogs interessante opmerkings. Hier is ...
‹
›
Home
View web version

About Me

Pieter G R de Villiers
View my complete profile
Powered by Blogger.