pietergrdevilliers

Monday, May 21, 2018

Die swart hond en verlangende wag

›
Só benoem mense die donker tye wat oor hul pad kom: die swart hond wat dreigend bly grom.  Dan kom die tye wat 'n mens nie meer '...
Sunday, May 20, 2018

God daar bo in die hemel? Oor ons waanbeelde vir en van God

›
Wright skryf onlangs 'n stuk oor Jesus wat die volgende opmerkings insluit: For seven years I was College Chaplain and Worcester Col...
Tuesday, July 05, 2016

Die magtige Jesus...

›
In vandag se New York Times is daar 'n boeiende berig oor opportunistiese teoloë wat Trump ondersteun as kandidaat vir die presidents...
Thursday, December 31, 2015

Terug in God se huis en binne-hart.

›
Ek loop die afgelope paar dae en kou aan die oujaar wat aan die verbyloop is en wat die nuwe jaar sal inhou.  Vanaand, hier in ons soel, ...
Wednesday, December 16, 2015

Uitgenooi

›
Kom! Sê Jesus in Matteus 11:28 in een van die mees geliefde tekste in die Nuwe Testament. Dit is 'n uitnodiging, wat terselfdertyd oo...
Friday, October 09, 2015

Dit is my vader. Oor eerbied.

›
In sy biografie oor Andrew Murray (jr.) wat vier keer tot moderator gekies is, skryf Johannes du Plessis oor 'n insident in die sinode ...
Thursday, October 08, 2015

Kontemplatiewe gebed en die sabbat. Oor Barth se mistiek.

›
Karl Barth het ‘n merkwaardige klem op die Sabbat geplaas. Hy was in elk geval sterk krities oor die flou hantering van die sabbat...
Wednesday, October 07, 2015

Wanneer 25 mense soveel as 'n land verdien.

›
Hoe stel 'n mens jouself dit voor? Een persoon wat 15,6 miljard rand in een jaar verdien? En 25 mense wat inkomste genereer in een jaar...

Karl Barth, spiritualiteit en mistiek

›
Ek lees nou Ashley Cocksworth se boek oor:  Karl Barth on prayer. ( London: Bloomsbury T&T Clark, 2015).  Die boek is, onder andere, ...
Thursday, October 01, 2015

Mistiek en spiritualiteit

›
Spiritualiteit en mistiek is twee woorde wat op baie maniere verstaan word.  Spiritualiteit gaan, in Sandra Schneiders se oë, om geleefde...
Sunday, September 27, 2015

Gevloek

›
Die bekende rocker praat in 'n onderhoud oor sy ouers en die gelowige huis waarin hy grootgeword het. As hy in hulle omgewing is, ver...
Saturday, September 26, 2015

Eie boesem

›
Gereeld word Afrika uitgesonder as 'n nes van korrupsie. Vingers wys meerderwaardig na die "onontwikkeldes" se slegte etiek. ...
Wednesday, July 29, 2015

Passie vir ander

›
Hier is 'n gedeelte van 'n boeiende bespreking oor Vincent van Gogh se geloof wat vanoggend in Trouw verskyn het. Hier is 'n...
Monday, July 06, 2015

Gedink Nkandla is 'n skande?

›
Dit was vir my 'n ervaring om op die televisie-skerm een van my knap oud studente te bekyk toe hy, as voorsittende biskop van die Metod...
Friday, June 26, 2015

Kla ons?

›
In Engeland, skryf die FT vanoggend, loop gemoedere hoog oor die swak diens wat hulle kry van die Britse Inkomstediens. Op 'n stadi...
Wednesday, June 24, 2015

Uitnooi na die paradys van die liefde.

›
In vandag se NYT is daar 'n berig oor die moord op kerkgangers in Charleston deur 'n rassistiese jong man wat 'n rasse-oorlog i...
Tuesday, April 07, 2015

Nie weer nie...

›
Ons woorde in tye van ander se trauma kom nie maklik nie - ten minste vir mense wat weet hoe sulke leë woorde meer skade doen as die trauma...
1 comment:
Thursday, January 01, 2015

Inspirasie met die aanbreek van die nuwe jaar: oor Jakoenin.

›
Hulle is skaars - hierdie helde wat niks het aan mag nie. En wat nie skroom om dit aan te vat nie. Jakoenin se dapper verhaal is werd om ...
‹
›
Home
View web version

About Me

Pieter G R de Villiers
View my complete profile
Powered by Blogger.