pietergrdevilliers

Tuesday, August 20, 2024

Doringkroon

›
  Op 'n keer, net na haar derde groot operasie, en nie lank voor haar dood, was ek by Susan in die siekeboeg.  Sy was baie siek. Haar li...
Tuesday, May 28, 2024

Van "God wat leef in ons" tot "Ons in God se lewe".

›
Dit is eintlik te verwagte as mense sê dat God deel is van hulle lewe. Die binnekoms van God in 'n mens se lewe verander en vernuwe imme...
Saturday, May 25, 2024

Nag Pa:

›
Ek begin vir haar nagsê na die tydjie van ons saamwees. Dit is aand, dit word tyd vir haar om te gaan slaap. Ek moet groet, die versorgers m...
Wednesday, May 22, 2024

Tuis by God

›
  Jy skryf, op 20 April 2014, ‘n beroemde aanhaling neer uit Richard Foster se boek oor God en gebed.   "He invites us to home, to sere...
Monday, May 20, 2024

Wanneer woorde rou verder verniel...

›
Jacob Steinhardt het dikwels vir Joh uitgebeeld: Hier teken hy vir Job, in rou, roepende om te kan verstaan.   Stanley Hauerwas (sien  https...
Monday, January 01, 2024

Op reis met stilte

›
 Jy het geskryf: Wanneer God jou roep tot en in stilte, neem alles wat jou aanraak jou verder dieper tot en in die stilte.  Die aanraking to...
Saturday, May 13, 2023

Waansin

›
Dit is vir my intens pynlik om te lees hoe mense argeloos op die oorlog in Oekraïene reageer. Die verskriklike beelde van verwoesting, van g...
Friday, May 12, 2023

Ma se wysheid

›
  Vanoggend se nuusbrief van die New York Times (12 Mei) vier moedersdag van Sondag met reaksies van lesers oor die wysheid wat hulle van hu...
Saturday, April 22, 2023

Vas hou

›
  Jy het dit 'n lang ruk terug geskryf.  In jou netjiese, noukeurige, geduldige drukskrif. Die aanhaling: "The nameless and unsearc...
Monday, April 03, 2023

Geestelike oefeninge:

›
Ons kort geestelike oefeninge om te groei as mense:  die chaotiese en afbrekende aanbod van buite, van ons vernielsugtige wêreld is oorweldi...
Friday, March 05, 2021

Dankbaar vir elke oomblik. Oor totale verdriet.

›
Die radio omroepers parkeer voor 'n hospitaal in België. Hulle gesels met die werkers in die hospitaal. Die een na die ander kom vertel ...
Sunday, July 05, 2020

Elsa Joubert — gedenkgeleentheid

›
Die afgelope week het ek my verdiep in Elsa Joubert vir my bydrae tot haar gedenkdiens. Wat 'n merkwaardige vrou en skrywer. Haar Spe...
Wednesday, January 16, 2019

Eenvoudig

›
In 'n klein, eintlik obskure visdammetjie by ons stilhouplek op pad na ons stranddorpie, lê hierdie waterlelie. Die dammetjie ...
Tuesday, November 06, 2018

Gul en goedhartig soos God

›
Henry Nouwen skryf in sy Die Terugkeer van die Verlore Seun hoe die gelykenis ons leer om God te word. Hy raak daarmee die diepste deel v...
Sunday, September 02, 2018

Kris Kristofferson - Why me Lord

›
Dit is boeiend om hierdie populêre lied vanuit die hoek van spiritualiteit te verstaan. 'n Dialogiese verhouding, gedryf deur biddende...
Tuesday, June 19, 2018

'n Stem oor en teen lyding

›
Die bybel is deurtrek met die pynlike gesprek oor lyding. In die Ou Testament is die slawerny in Egipte 'n sleutelmotief. Elke keer...
Monday, June 18, 2018

Roem

›
In die geselskap is daar 'n praterige, gesellige en baie verligte mens. Sy daag almal om haar uit om gedurig hulle vooroordele en uitge...
Sunday, June 03, 2018

Ek mis jou

›
So heet 'n program op die Nederlandse Kanaal wat 'n mens op DSTV 431 kan sien. Vanoggend is daar 'n onderhoud met 'n pa en ...
Monday, May 21, 2018

Die swart hond en verlangende wag

›
Só benoem mense die donker tye wat oor hul pad kom: die swart hond wat dreigend bly grom.  Dan kom die tye wat 'n mens nie meer '...
Sunday, May 20, 2018

God daar bo in die hemel? Oor ons waanbeelde vir en van God

›
Wright skryf onlangs 'n stuk oor Jesus wat die volgende opmerkings insluit: For seven years I was College Chaplain and Worcester Col...
‹
›
Home
View web version

About Me

Pieter G R de Villiers
View my complete profile
Powered by Blogger.