pietergrdevilliers

Wednesday, October 23, 2024

Lewensviering

›
 Elke dag het genoeg aan sy eie, aan soveel wat kom en wat gaan.  As mens terugsit, stil word en oë toemaak, kom daar, te midde van alle wis...
Sunday, October 20, 2024

Wanneer sy my na aan haar vashou.

›
Hier is in die artikel (hier onder) veel om oor na te dink:  Mens laat nie die pyn van verlies ooit agter nie. Jy kan nie. En dit is wreed o...

Veilig

›
Die nuwe vertaling van Deuteronomium 1:31. In die woestyn het julle gesien dat die Here julle God julle die hele pad wat julle gekom het to...
Saturday, October 12, 2024

Om eenvoudig net uit God se liefde te leef. Oor egte nederigheid.

›
Ad Montem se nuusbrief het 'n diepzinnige uitleg van 'n verhaal van die Woestynvaders.  De spreuk: Abba Macarius was eens op de teru...
Saturday, September 21, 2024

Nagtelike vrede

›
https://www.afrikaans.us/afrikaans/culture/op-afrikaans/musiek/choirs/oos-kaapse-kinderkoor/somerkersfees/    Gesing deur die Oos-Kaapse kin...
Tuesday, August 20, 2024

Doringkroon

›
  Op 'n keer, net na haar derde groot operasie, en nie lank voor haar dood, was ek by Susan in die siekeboeg.  Sy was baie siek. Haar li...
Tuesday, May 28, 2024

Van "God wat leef in ons" tot "Ons in God se lewe".

›
Dit is eintlik te verwagte as mense sê dat God deel is van hulle lewe. Die binnekoms van God in 'n mens se lewe verander en vernuwe imme...
Saturday, May 25, 2024

Nag Pa:

›
Ek begin vir haar nagsê na die tydjie van ons saamwees. Dit is aand, dit word tyd vir haar om te gaan slaap. Ek moet groet, die versorgers m...
Wednesday, May 22, 2024

Tuis by God

›
  Jy skryf, op 20 April 2014, ‘n beroemde aanhaling neer uit Richard Foster se boek oor God en gebed.   "He invites us to home, to sere...
Monday, May 20, 2024

Wanneer woorde rou verder verniel...

›
Jacob Steinhardt het dikwels vir Joh uitgebeeld: Hier teken hy vir Job, in rou, roepende om te kan verstaan.   Stanley Hauerwas (sien  https...
Monday, January 01, 2024

Op reis met stilte

›
 Jy het geskryf: Wanneer God jou roep tot en in stilte, neem alles wat jou aanraak jou verder dieper tot en in die stilte.  Die aanraking to...
Saturday, May 13, 2023

Waansin

›
Dit is vir my intens pynlik om te lees hoe mense argeloos op die oorlog in Oekraïene reageer. Die verskriklike beelde van verwoesting, van g...
Friday, May 12, 2023

Ma se wysheid

›
  Vanoggend se nuusbrief van die New York Times (12 Mei) vier moedersdag van Sondag met reaksies van lesers oor die wysheid wat hulle van hu...
Saturday, April 22, 2023

Vas hou

›
  Jy het dit 'n lang ruk terug geskryf.  In jou netjiese, noukeurige, geduldige drukskrif. Die aanhaling: "The nameless and unsearc...
Monday, April 03, 2023

Geestelike oefeninge:

›
Ons kort geestelike oefeninge om te groei as mense:  die chaotiese en afbrekende aanbod van buite, van ons vernielsugtige wêreld is oorweldi...
Friday, March 05, 2021

Dankbaar vir elke oomblik. Oor totale verdriet.

›
Die radio omroepers parkeer voor 'n hospitaal in België. Hulle gesels met die werkers in die hospitaal. Die een na die ander kom vertel ...
‹
›
Home
View web version

About Me

Pieter G R de Villiers
View my complete profile
Powered by Blogger.