Eers so bietjie humor:
Die geheim van ‘n goeie preek is ‘n goeie begin en ‘n goeie einde – en die kortste moontlike afstand tussen die twee (Burns).

Dan iets met heelwat implikasies:
My verstand sê vir my ek is voor God niks nie. Die liefde van God laat my besef ek is alles.
No comments:
Post a Comment
Note: Only a member of this blog may post a comment.