Thursday, August 21, 2014

Die stilte oor die massamoorde op Christene

Daar is in gister se New York times 'n belangrike artikel van 'n prominente Joodse leiersfiguur wat vra waarom mense oor die wêreld niks sê oor die massamoorde wat nou in Naby-Oosterse lande aan die gang is nie.

Dit is skrikwekkend om te sien wat daar gebeur.

Ewe boeiend is sy opmerkings oor die gemeenskaplike band tussen Jode en Christene.

Hier is 'n skakel na die artikel:

http://www.nytimes.com/2014/08/20/opinion/ronald-lauder-who-will-stand-up-for-the-christians.html?emc=edit_th_20140820&nl=todaysheadlines&nlid=55992893&_r=0

No comments:

Post a Comment

Note: Only a member of this blog may post a comment.

Blog Archive