Sunday, September 14, 2014

Ek wil sing...





Ek wil sing van die liefde.

Veral op 'n dag soos vandag, met die nuus van die derde onthoofding van 'n onskuldige mens: 

Onvoorstelbaar die beelde van die haat-moord op iemand wat, gedryf deur die liefde, sy lewe in diens van ander gestel het.

Gevoelens van skok, verontwaardiging en weerwraak woed in 'n mens.

Veral nou, in sulke tye, moet 'n mens kan bly sing oor die liefde.

Want kyk wat gebeur met mense wie se lewens deur haat verswart word. 











No comments:

Post a Comment

Note: Only a member of this blog may post a comment.

Blog Archive