Friday, February 01, 2013

Tradisionele naggebed


Noudat die daglig wegsterf
bid ons tot U, Skepper van die wêreld,
om oor ons te bly waak.

Laat die drome verby gaan,
die skimme verdwyn.
daardie meelopers van die nag.

Gee aan ons U genade.
Vader, Seun en Heilige Trooster,
Ewig is U, drie in Een.

Blog Archive