Die woestynvaders het groot klem gelê op nederigheid as ‘n deurslaggewende kenmerk van die spirituele lewe.
Een van die klassieke verhale hieroor vang vandag my oog:
Iemand vra ‘n wyse leraar: “Wat is nederigheid?” Hy antwoord: “Nederigheid is ‘n groot en goddelike werk. Die weg wat na nederigheid lei loop deur liggaamlike werk. Deur fisieke werk leer ‘n mens nederigheid ken, maar ook deurdat ‘n mens jouself as minder as ander beskou.” Toe sê die vraagsteller weer: “Wat beteken: ‘minder as ander’?” Die wyse leraar antwoord: “ Dít: om nie aandag te skenk aan ander se sonde nie, maar altyd aan jou eie terwyl ‘n mens onophoudelik tot God bid.”
Nederigheid is ten nouste verbind met ‘n vergewensgesindheid.
Saturday, April 10, 2010
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
Blog Archive
-
▼
2010
(356)
-
▼
April
(29)
- Vroomheid en heiligheid - 'n vergelyking
- Verlangend om by die Heilige te kan skuil
- Familie...
- Heiliging
- Ontsag en eerbied vir God as kernwoord van spiritu...
- Wat is spiritualiteit? Oor vier kernwoorde in Bybe...
- Drome droom...
- Wanneer die sonneblomme vrae vra. Oor God se liefde.
- Die mede-reisiger in die soeke na God se wil
- In God se onverganklike hand van liefde
- Varklelie
- Net om die draai...
- Om iemand tog so mooi hel toe te stuur.
- Wanneer 'n mens God beweeg tot verandering...
- Die opstanding: God is teenwoordig juis wanneer on...
- Spoor...
- Die ervaring van vertroue in God
- Onbetroubaar
- Nederigheid en spiritualiteit
- Wanneer ons die Bybel nie regtig hoor nie...
- Die Bybel kan net in stilte verstaan word.
- Skugterheid of skaam-wees
- Luther se haat vir God. Oor die transformatiewe ro...
- Die wonde van Christus
- Dit is nou tyd vir meer as net kalm wees. Oor Euge...
- Wanneer die kruis op ons lewens beslag lê
- Wanneer bekwaamheid nie meer tel nie....
- Hoe goed kan Goeie Vrydag wees?
- God se droom vir die wereld. Oor die einde van gew...
-
▼
April
(29)
No comments:
Post a Comment
Note: Only a member of this blog may post a comment.